Spesiaal vir Die Zuit

Mei 30, 2007 at 2:26 nm 6 Kommentaar


Goeie nuus! Swaarkry vir altyd verby! Nooit hoef jy weer met enige probleem te sukkel nie! Onaangename kollegas? Psjt! Een spuit en hulle verdwyn in ‘n wolkie geurige walms. Huweliksprobleme? No problem! Psjt! Sukkel om te fokus? Psjt! ‘n Hoop strykgoed in die spaarkamer? Psjt! Ongemak met honger kindertjies wat by jou motorvenster bedel? Pluk jou botteltjie uit, spuit in die kind se rigting en hongersnood verdwyn soos aromatiese mis voor die son.

Okay, duidelik oordryf ek. Hier’s die waarheid:

  • Sukkel om oor jou traumatiese mishandelde kinderdae te kom? Gebruik Angel of Liberation – Turquise Spray: “This Angel liberates us from anything in the past that holds us back. Setting you free. It opens the connection to crystals& dolphins. And releases blocks when working with computers.”
  • Bekommerd en bang vir die booswigte wat by jou huis wil inbreek en jou wil aanrand? Die Blue Flame of Divine Protection is jou antwoord. “This spray is for absolute protection, and creating a new reality. It raises the spirit and brings in understanding and appreciation.”

Die volledige Angels of Transformation reeks hier hier beskikbaar.

  • The Angel sprays are for space and energy revitalizing and clearing.
  • They create a link between the conscious and sub conscious mind, alleviating any blocks in the flow and inviting the protection of the Angelic Realm.
  • When using them hold this focus, calling in the unseen support and know that it is so.
  • Spray above the head and onto the chest area and allow the fragrance to gently wash through your energy field.
  • For clearing negativity from a room simply spray around the room, again asking for the Angelic guidance when doing so.
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Genoeg is genoeg! Depressing PostSecret

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2007 om 3:10 nm

    Dankie maeree, nou weet my vrou wat om vir my te koop vir Kersfees.

    Antwoord
  • 2. johan swarts  |  Mei 30, 2007 om 11:09 nm

    ek het nie woorde nie…

    …behalwe vir daai woorde
    …en daai woorde
    …en daai’s…

    d’OH!

    Antwoord
  • 3. Oppietrap  |  Mei 31, 2007 om 1:43 nm

    En onder elke bottel staan: used by brainless idiots. (Dit het ek eers vanoggend gesien toe ek my bloubotteltjie toevallig omdraai).

    Antwoord
  • 4. amanda  |  Mei 31, 2007 om 2:02 nm

    en Ds Bennie Mostert van NG Moreleta-park sal dadelik ingeroep moet word om die demone uit te dryf!

    Antwoord
  • 5. joubert  |  Junie 6, 2007 om 10:44 vm

    Sal iemand tog asseblief so vriendelik wees om vir bennie mostert ‘n kopie te gee of ‘n link te gee na die boek “The End of the Church Age and After” .. hier is die link http://worldwide.familyradio.org/zusa/graphical/literature/frame/ die boek kan gratis van Family Radio bestel word… by http://www.familyradio.com

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Junie 6, 2007 om 1:36 nm

    *sug*

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: