Hoe jy weet ons is nice mense

Junie 6, 2007 at 7:13 vm 6 Kommentaar


Ons het baie boeke in die voorportaal.
En katjies.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Depressing PostSecret Midweek Breek

6 Kommentaar Add your own

  • 1. George  |  Junie 6, 2007 om 8:59 vm

    Ek sal natuurlik eers vir ‘n halfuur daar wil gaan staan en kyk wat alles op die boekrak is. :)

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Junie 6, 2007 om 12:42 nm

    Ek lei af julle is ook:
    * veilig – sekuriteitshek en wagkat
    * prakties – daardie plastiekgaas om die katjies binne te hou terwyl die deur oop staan
    * voyeurs ? – 2 verkykers
    * goed georganiseer – boeke is gerangskik saam ander boeke in dieselfde reeks

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Junie 6, 2007 om 1:44 nm

    george, jy is inderdaad reg. ek self het ‘n voorliefde vir afrikaanse hygromans, terwyl die hoof van die huis hou van rugbygeskiedenis.

    zuit, boontjie vir jou span! magtag maar jy’s oplettend.
    * wagkat. bwahahahahaha. good one.
    * wasi eki
    * eco-toeriste. loer graag na olifante, renosters en vlakvarke se agterstewe.
    * soos ek sĂȘ, oplettend! kon jy selfs die reekse identifiseer? mens kan nogal sien jy’s ‘n rocket scientist.

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Junie 6, 2007 om 2:24 nm

    Nee, kon nie reekse ID nie, maar dit lyk of daar ‘n paar fantasy boeke kan wees. En sien ek ‘n 24/7 Bybel daar?

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Junie 8, 2007 om 10:53 vm

    nie bybel nie, sorrie.

    Antwoord
  • 6. johannes_11  |  Junie 14, 2007 om 6:20 nm

    Zuit,daai swart boek wat jy sien is ‘n kat man …!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: