Groenie

Junie 12, 2007 at 2:06 nm 8 Kommentaar


As almal op die planeet soos ek geleef het, sou ons 3.1 aardes nodig gehad het.
Wat is jou Ecological Footprint?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Alweer PostSecret Tyd "When one tugs at a single thing in nature, one f…

8 Kommentaar Add your own

  • 1. George  |  Junie 12, 2007 om 2:25 nm

    Ek kry skaam. 5.4 aardes.

    Reply
  • 2. idiwidi  |  Junie 12, 2007 om 3:15 nm

    Mis ek iets? Die link stuur my na ‘n singles klub toe.

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Junie 12, 2007 om 3:42 nm

    Muwhahaha. 25.9 – eat my carbon dust!

    Reply
  • 4. sparrows  |  Junie 12, 2007 om 8:45 nm

    2.1 aardes vir my.

    Ek vang nie heeltemal hoe jou dieët die ding beïnvloed nie… Ek het die toets ‘n tweede keer gedoen maar gesê ek is vegetarian, en toe kom dit af na 1.9 aardes. Neem dit nie meer hektaar om plante te kweek as om diere aan te hou nie?

    Reply
  • 5. Adam  |  Junie 13, 2007 om 11:52 vm

    ek is 1.8, sover die minste. steeds komma 8 aardes meer as wat ons tans het…

    Reply
  • 6. Freddy  |  Junie 13, 2007 om 12:47 nm

    Myne reken 1.5 aardes. O aarde.

    Reply
  • 7. idiwidi  |  Junie 13, 2007 om 3:03 nm

    7.8 aardes.

    Reply
  • 8. George  |  Junie 13, 2007 om 5:22 nm

    Pienk Zuit kwalifiseer vir ‘n eie sterrestelsel of twee.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: