Vadersdag Blues

Junie 18, 2007 at 2:19 nm 2 Kommentaar

Ek is nie in die gewoonte om vir my ouers geskenke te koop vir Moeders- of Vadersdag nie. In plaas van ‘n geskenk, bel ek hulle en vertel vir hulle hoe wonderlik hulle is. Soms jok ek.
Die magdom opsies vir Vadersdag het my egter laat wonder: wat gee jy vir jou pa as hy nie drink, dobbel of gholf speel nie? Nog ‘n nare gevolg van seksisme, die steriotiep dat pa’s emosioneel afwesige degenerates is.
Gelukkig is daar altyd nog die opsie van ‘n das. Of ‘n sakdoek. Of sokkies.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek glo, daarom is ek [deurmekaar] Weg

2 Kommentaar Add your own

  • 1. George  |  Junie 18, 2007 om 11:35 vm

    Of Old Spice.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Junie 18, 2007 om 11:39 vm

    Soap-on-a-rope is altyd ‘n goeie ou staatmaker. Of Gary Player papier sakdoeke.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: