Beeline

Julie 2, 2007 at 11:09 vm 4 Kommentaar

My gunsteling-gunsteling deel van die jaarlikse Nasionale Kunstefees op Grahamstad, is die heerlike bord kos wat ek vir R20 by die Hare Krishna’s se stalletjie koop.
Ek wonder of mens hul resepte êrens kan kry?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kameelperde is my gunsteling Incredible how u can… c right through me!

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Bertus!  |  Julie 3, 2007 om 10:51 vm

    Daai kos spike jou karma sodat jy beter gebore word next time.

    Reply
  • 2. maeree  |  Julie 3, 2007 om 1:49 nm

    bertus! welkom en aangename kennis. ek hoop jy is net so vriendelik en slim en vermaaklik soos salige rus.
    weet jy of mens daai mense se resepte êrgens kan kry?

    Reply
  • 3. Bertus!  |  Julie 3, 2007 om 4:09 nm

    Hulle verkoop ‘n boekie vol van daai resepte. Dit sal by die stalletjie beskikbaar wees.

    Reply
  • 4. Grahamstad in die koue « inderdaad  |  Julie 3, 2008 om 9:18 vm

    […] 3, 2008 Terwyl ek gaan vir my jaarlikse dosis kos wat aan afgode geoffer is, vang hierdie aanhaling my ewe skielik […]

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: