Een ding lei tot ‘n ander

Julie 6, 2007 at 1:58 nm 14 Kommentaar

Die vriendin wat sing vertel nou die dag dat sy en die geliefde dit gedoen het in die Vatikaan. Regtig. Hulle was op ‘n toer toe die begeerte hulle skielik oorval het. Gevolglik het hulle ‘n verlate plekkie gesoek en… voila!

So, ter viering van alle vorme van die liefde, vertel tog: wat is die interessantste plek waar jy al seks gehad/gevry het? LET WEL: Hierdie is nie ‘n kompetisie nie! Dit is duidelik dat die vriendin wat sing reeds gewen het en die res van ons maar net gemoedelik ons wedervaringe kan deel.

Om die spreekwoordelike bal aan die rol te kry, sal ek begin:
Hugenote Hoërskool (Wellington) se skoolswembad.
En die Lammervanger het dit al in ‘n vliegtuig se badkamer gedoen (volunteer ek maar, aangesien hy weg is.)

En jy?
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Die kwessie van Lily weer besoek. God in ‘n Blikkie

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Oppietrap  |  Julie 6, 2007 om 5:58 nm

    Wel, oor die lekker vry het ek toevallig gister self geskryf. Die interessantste plek van seks? ‘n Ferry op die Bosvoros in Istanbul, met mure wat papierdun was en die deur nie van kon sluit nie. En dit nie ‘n privaat cabin was nie. (Herre, ek’t oud geword, sal dit nooit vandag eers oorweeg nie).

    Antwoord
  • 2. Bertus!  |  Julie 7, 2007 om 3:16 nm

    In die kabelkarretjie, besig om Tafelberg te bestyg.

    Antwoord
  • 3. Freddy  |  Julie 7, 2007 om 5:21 nm

    Bertus! ! Was dit die NUWE karretjie? Dit moes gou wees.

    Wel, EK het die kerk se sleutels. So ek en my vrou het al daar gaan … sing.

    Antwoord
  • 4. Bertus!  |  Julie 7, 2007 om 10:07 nm

    O, en een keer agter die counter van die Calamari King in Canal Walk.

    Antwoord
  • 5. Oppietrap  |  Julie 8, 2007 om 5:02 nm

    Bertus, breg jy?

    Antwoord
  • 6. Bertus!  |  Julie 8, 2007 om 7:09 nm

    En een keer op Laingsburg.

    Antwoord
  • 7. Oppietrap  |  Julie 9, 2007 om 8:44 vm

    Okay, jy breg.

    Antwoord
  • 8. Pienk Zuit  |  Julie 9, 2007 om 10:14 vm

    In die dames badkamers van Woking se family planning clinic. (ok, nie rerig nie, maar nou dat ek daaroor dink sou dit nogal kon gewerk het).

    Antwoord
  • 9. Pienk Zuit  |  Julie 9, 2007 om 10:18 vm

    Freddy, ek hoop julle kerk het kussing op die banke, want ek kan aan ‘n paar kerke dink waar die banke net te hard en koud is.

    Antwoord
  • 10. Pienk Zuit  |  Julie 9, 2007 om 10:49 vm

    Freddy se kerk storie het my nou hieraan laat dink.

    Antwoord
  • 11. Bertus!  |  Julie 9, 2007 om 12:18 nm

    My gewete knaag nou te erg: Eintlik het ek gelieg oor die kabelkarretjie.

    Antwoord
  • 12. Oppietrap  |  Julie 9, 2007 om 12:49 nm

    I knew it, I knew it! En daai quickie agter die toonbank klink ook maar verdag. Laingsburg? Wel, wat anders is daar om te doen!

    Antwoord
  • 13. maeree  |  Julie 12, 2007 om 9:52 vm

    ek dink bertus! het die loophole raakgesien.

    freddy, ek het al gewonder of dominees dit doen. ek het aangeneem “nee”, agv die 800 ander mense wat sleutels van kerke het.

    zuit, daai link is so snaaks! ALMAL VAN JULLE, GAAN LEES DIT! (Of dalk moet jy dit op jou blog post, zuit?)

    Antwoord
  • 14. yourbestvibrator  |  Mei 6, 2010 om 6:35 nm

    Vibrators come in a variety of designs, ready to deliver extraordinary pleasure. Most models offer several speeds, with some models having variable controls where you can set the vibration frequency to exactly how you like it.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: