God in ‘n Blikkie

Julie 9, 2007 at 1:25 nm 5 Kommentaar

Ons sal ook enigiets bemark.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Een ding lei tot ‘n ander Nasionale Pornografie Sondag in die VSA

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Nico  |  Julie 10, 2007 om 8:36 vm

    Bleddie Amerikaners… Ek het lanklaas in my lewe sulke nonsens gesien!

    Dis baie mooi ge├»llustreer op die website: Vat ‘n papiertjie, skryf jou gebed en deposit in die blikkie. Ek dog nog altyd gebed werk anders!

    Ook interessant: Ek sien dis ‘n introdutory price, maar daar is ‘n review van iemand wat dit al 25 jaar gebruik… WTF?????

    O, en die gedeelte van proceeds wat na charities to gaan? Hoeveel? $0.01 per eenheid? En na watse charities?

    …bloody Yankees.

    Antwoord
  • 2. Oppietrap  |  Julie 10, 2007 om 8:44 vm

    Ek sou selfs kon glimlag as hulle ‘n vrou op die blikkie gehad het; of selfs ‘n kind; of selfs ‘n ander ras. Maar ai, so word die “wit, ou oom”-ikoon van God nou al deesdae selfs ge”can”.

    Antwoord
  • 3. Freddy  |  Julie 10, 2007 om 8:03 nm

    Maeree, jy moet musiek bysit by hierdie post. Imagine hoe sal dit wees as ons die post kom lees met die musiek van die can-can in ons ore!

    Antwoord
  • 4. arcadia  |  Julie 11, 2007 om 9:06 nm

    you’ve got to be kidding me.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Julie 12, 2007 om 9:54 vm

    freddy, jy’s mal.
    but in a very nice way.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: