Ons sal nog sien

Julie 25, 2007 at 4:16 nm 6 Kommentaar

Toets! Toets!

Ek is glad nie oortuig dat WordPress so wonderlik is nie.  Mag selfs hiermee verband hou.

Hiermee commit ek my dus glad nie tot WordPress nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Inter-blog skakeling Verjaardagwense

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Bertus!  |  Julie 25, 2007 om 5:53 nm

    Jeeeeyyy!

    Reply
  • 2. idiwidi  |  Julie 26, 2007 om 3:11 vm

    WordPress is cool man!

    Ek dink jy moet maar bly.

    Reply
  • 3. George Maru  |  Julie 26, 2007 om 7:54 vm

    Jy het gearriveer!!

    Waar is jou “Make Poverty History” banner?

    Reply
  • 4. maeree  |  Julie 26, 2007 om 8:52 vm

    george, ek het so erg gesukkel met dít wat reeds hier is, dat ek nie nog tyd gehad het om met die banner ook te sukkel nie. watch this space.

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Julie 26, 2007 om 8:53 vm

    Welkom. Jy sal nog al die lekker goed van WordPress uitfigure soos jy aangaan, moenie worry nie.

    Reply
  • 6. Johan Swarts  |  Julie 26, 2007 om 9:32 vm

    wordpress is beter omdat hulle customer support beter is. dis meer “web 2.0” as blogger, omdat nuwe feautures baie keer deur die users self gedryf word. ek het nou al seker 3 of 4 keer vir support boodskappe gestuur; hulle het my letterlik in minder as ‘n halfuur beantwoord.

    die internet vandag gaan oor funksionerende communities. wordpress is so ‘n een.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: