Verjaardagwense

Julie 26, 2007 at 9:01 vm 8 Kommentaar

7_felix.jpg

Die Hoof van die Huis verjaar vandag.  Om die een of ander rede het hy onmiddelik nee gesê toe ek aangebied het om vir hom dié te koop. 

Soms, net soms, dink ek hy waardeer my nie genoeg nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ons sal nog sien Rant, no rave

8 Kommentaar Add your own

  • 1. oppietrap  |  Julie 26, 2007 om 4:24 nm

    Amptelik groet Oppietrap. Die Deur het oopgegaan, en sy hoef nie meer op die trap te wag nie. Sal weldra in ‘n ander gedaante weer haar verskyning maak.

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 27, 2007 om 8:34 vm

    Wat!? Neeeeeeeeeee, Oppietrap! As die blogosfeer jou skerpsinnigheid ontneem word, sit asb jou gallery erens op en laat weet ons die link asb.

    maeree, snaaks genoeg, hier vat ek nogal HVDH se kant. Ek sou ook onmiddelik nee dankie gesê het.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Julie 27, 2007 om 2:20 nm

    ai oppietrap, dis jammer. maar ek verstaan.

    zuit, mens moenie goed sommer net so afskiet nie.

    Antwoord
  • 4. sonkind  |  Julie 27, 2007 om 3:46 nm

    Miskien – as ek kon weet wat daai is, kon ek dalkies, net dalkies, met jou saamstem, oor die nie genoeg waardeer nie. Maar nou weet ek nie so mooi nie,stem saam met Zuit en die Hoof!

    Antwoord
  • 5. amanda  |  Julie 28, 2007 om 1:53 vm

    interessante “toy”….ek was bly om te sien dat die item nie “returnable” is nie!

    Antwoord
  • 6. idiwidi  |  Julie 28, 2007 om 4:32 vm

    tonnelvisie

    Antwoord
  • 7. freddy  |  Julie 28, 2007 om 2:36 nm

    Nee nee nee nee nee nee, Idiwidi!

    Daai ding is juis vir die tonnel.

    Ek is aan Hvdh se kant.

    Antwoord
  • 8. BatCat81  |  Julie 29, 2007 om 10:56 vm

    Het julle tonnelvisie nou skielik? :D

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: