Ek kan nie wág nie II

Julie 29, 2007 at 11:52 vm 5 Kommentaar


Oktober 2007

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Rant, no rave Almal moet hul eie speelgoed hê

5 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  Julie 29, 2007 om 6:36 nm

    Jy hom bestel?

    Reply
  • 2. freddy  |  Julie 30, 2007 om 9:43 vm

    En toe? Hoe is wordpress?

    Reply
  • 3. maeree  |  Julie 30, 2007 om 5:17 nm

    batcat, nee, het nie nou geld nie.

    freddy, dit snuif nie ou onderbroeke soos facebook nie. dit snuif wel iets – en nie iets goeds nie. dit vat vir eeeewig om te laai – ook om ander se wordpress blogs te laai. soms vat dit 24 uur voordat ek my eie nuwe posts op my eie nuwe blog kan sien.

    maar dit het hierdie handige gadgetjie waar jy kan sien waar ander kommentaar gelos het. tot dusver maak dit alles die moeite werd. pateties.

    Reply
  • 4. idiwidi  |  Julie 31, 2007 om 6:56 vm

    Wat? Hoekom vat dit so lank. Iewers is daar fout. Ek sukkel soms met my bladuitleg, maar nooit om blogs te laai nie. Dit gebeur gewoonlik binne sekondes. Veral as ek vanaf Windows Live Writer publish. Probeer dit, dis baie gerieflik.

    Reply
  • 5. George Maru  |  Julie 31, 2007 om 8:36 vm

    Maeree, ek stem saam met idiwidi. Die inskrywings wys gewoonlik onmiddellik. Probeer ook die “My comments” feature. Jy kan dan maklik gesprekke volg op WordPress-blogs waar jy kommentaar gelewer het.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: