Raad?

Julie 31, 2007 at 10:50 vm 4 Kommentaar

Ek soek ‘n gratis programmetjie – ‘n widget of so iets – waarmee ek ‘n webcam van my keuse op my rekenaar se desktop kan sit.

Anybody?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Almal moet hul eie speelgoed hê Gesprek

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 31, 2007 om 11:14 vm

    Is die webcam iemand anders se webcam, en jy wil die foto op jou desktop wys (as ek jou probleem reg verstaan)? Moet dit jou wallpaper vervang (m.a.w. moet dit agter al jou programme se vensters sit, en net sigbaar wees as jy alles toemaak)? Of kan dit ‘n program wees wat ‘n venster oop het?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 31, 2007 om 11:51 vm

    As jy die webcam (of enige ander iets van die web af) as jou wallpaper wil wys, lyk WebtoWall nogal oulik. Dit lyk of dit dalk effe kompleks kan wees om op te stel aan die begin, maar ek is seker iemand sal jou daarmee kan help.

    As jy ‘n program soek wat dit kan doen, iets soos WebcamViewer dalk?

    Beide is heeltemal gratis, en jy kan dit opstel om die webcam van jou keuse af te laai.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Augustus 1, 2007 om 10:50 vm

    dankie zuit. ek het webcamviewer gelaai, maar dit werk nie. sal later vandag webtowall probeer.

    Antwoord
  • 4. idiwidi  |  Augustus 1, 2007 om 5:30 nm

    As jy die geheim uitgewerk het, deel dit asb.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: