Gesprek

Augustus 1, 2007 at 10:48 vm 2 Kommentaar

Hoof van die Huis:  “Jy moet ophou om oor sulke goed te blog.  Mense gaan dink dis al waaraan jy dink.”

Maeree (lyk skuldig):  “Uhm . . . Maar dit is beslis die interessantste deel van my lewe.”

Hoof van die Huis (verontwaardig):  “Ag nee man!  Ek sê vir jou, jy moet ophou om aanmekaar dáároor te blog.  Jy gaan ‘n reputasie kry.”

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Raad? “Ek kyk na die sterre…”

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 1, 2007 om 10:55 vm

    Ek sien nie hoekom ‘n reputasie as ‘n Terry Pratchet fan so ‘n groot probleem moet wees nie!?

    Antwoord
  • 2. maeree  |  Augustus 2, 2007 om 11:28 vm

    dankie zuit. ek ook nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: