As ek ‘n beter mens was…

Augustus 7, 2007 at 1:21 nm 4 Kommentaar

As ek meer selfbeheersing gehad het, was ek ‘n vegan.

En as ek selfs nog méér selfbeheersing gehad het, en heelwat minder gemaksug, was ek ‘n freegan.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wie se skuld is dit? Omdat dit Maandag na ‘n langnaweek is

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Johan Swarts  |  Augustus 7, 2007 om 3:36 nm

    lolz0rz @ cartoon

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2007 om 3:54 nm

    Hoe verder ek die freegan site lees, hoe meer dink ek dis ‘n grap. Toe nie!

    Reply
  • 3. freddy  |  Augustus 7, 2007 om 5:32 nm

    Ek wonder net hoe die freegans die foto’s geneem het, en hoe hulle dit regkry om ‘n internet site te hardloop sonder dat hulle enige rekenaars gekoop het…

    Reply
  • 4. Carien  |  Augustus 9, 2007 om 2:50 nm

    Goeiste.

    Sover ek kan agterkom, is ‘n freegan = ‘n bergie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: