Hoekom Facebook Ou Onderbroeke Snuif I

Augustus 21, 2007 at 5:19 nm 13 Kommentaar

purity1.jpg

Volgens een of ander arbitrêre swaap is ek net 34% rein.

Wat presies vir enigiemand wat soms bietjie dink, behoort te illustreer wat die probleem is met konsepte soos “reinheid” of “onreinheid”. Dit is gewoon ‘n sosiale konstruk gebaseer op die manier wat jy die “plek” wat aan jou toegesê is, volstaan (of dan nou nie).

Ek is onrein, want ek het “ja” geantwoord op vrae soos: “had a date; been out on a date past 4 am; kissed; kissed in the horizontal position; seen someone naked; been naked in front of someone; licked someone’s toes; had an alcoholic drink; massaged or been massaged; fondled breast/butt/package; showered/bathed/jacuzzied with someone; bought contraceptives; pretended to be someone else online;” ens. ens. ens. You get the picture.

Hierdie goed maak my nie onrein nie! Ek sou onrein wees as ek drie maande laas gebad/stort het. Of miskien as ek elke aan my aandete van die longdrop se sitplek af geëet het. Selfs dan was dit net ‘n vraag van die beholder.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Lewensredder Hoekom Facebook Ou Onderbroeke Snuif II

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 21, 2007 om 10:42 nm

    Komaan, jy like daai shedevil prentjie! Jy’t aspris aangedik om die shedevil prentjie te kry ne?

    Reply
  • 2. Johan Swarts  |  Augustus 23, 2007 om 12:29 vm

    yup, dis bulllshit.

    ek wens meer mense het soos jy gedink. of ten minste die begrip “sosiale konstruk” geken.

    Reply
  • 3. Bertus!  |  Augustus 23, 2007 om 12:41 vm

    “fondled package”??
    fok frou, natuurlik maak dit jou onrein!!

    Reply
  • 4. oopkop  |  Augustus 23, 2007 om 9:58 vm

    Dis oor jy iemand se tone gesuig het.

    Reply
  • 5. maeree  |  Augustus 23, 2007 om 10:44 vm

    zuit, dis alles die waarheid. daar was net een vragie wat nie 100% waar was nie. wel 50%. ek like die she-devil omdat sy dekonstruksie waarde het.

    johan, inderdaad. mary daily (sp?) het járe gelede navorsing gedoen oor die konsep “reinheid”, en gevind dat dit alles met plek te doen het. so sou dit bv onrein gewees het as ek buite die heilige instelling van die huwelik iemand se package gefondle het, maar dis heeltemal rein as ek dit binne die heilige instelling van die huwelik doen. my vraag is: wie’t dit besluit? en op watter gronde? ek dink die plek het nodig om bietjie uitgebrei te word.

    bertus!, sien my reaksie op johan se kommentaar. ek sou postuleer dat dit jou gedagtes is wat onrein is.

    oopkop, glo my, tone suig is alles behalwe seksie. dis te bleddie kielierig.

    Reply
  • 6. amanda  |  Augustus 26, 2007 om 6:30 nm

    nou wonder ek..is ‘n “frou” meer onrein as a “vrou”? (hehehehe)

    Reply
  • 7. Johan Swarts  |  Augustus 26, 2007 om 9:29 nm

    daly is awesome; ek’t een keer ‘n opstel oor haar “the church and the second sex” geskryf. dit was pragtig. (my opstel ook ;) )

    ek’s al verby die punt van vrae vra. ek stel dit sommer net plain en simple – dis gefabriseerde bullshit en basta met die res.

    probleem is dat dit op die beurt ook neig na dieselfde essensialisme waarteen ek skop wanneer ek sê dis bullshit.

    crap.

    /me flagelleer

    Reply
  • 8. Johan Swarts  |  Augustus 26, 2007 om 9:32 nm

    nota bene – wat is onreinheid anyway?

    Reply
  • 9. Johan Swarts  |  Augustus 26, 2007 om 9:33 nm

    en hoekom wil jy dit nie wees nie? ;)

    Reply
  • 10. maeree  |  Augustus 27, 2007 om 10:23 vm

    o oops, ek bedoel mary douglas. “purity and danger”.
    mary daly is ook kewl, hoewel scary.

    hoekom wil ek dit nie wees nie? derrida johan, derrida. ek probeer die middel skuif. en aangesien ek “very high trust” het, hou ek aan om te glo die wêreld kan ‘n beter plek word.

    Reply
  • 11. Johan Swarts  |  Augustus 27, 2007 om 1:15 nm

    ah ha

    /me sien en verstaan

    Reply
  • 12. Visitor673  |  September 4, 2007 om 12:51 nm

    I have visited your site 725-times

    Reply
  • 13. Visitor135  |  September 4, 2007 om 12:52 nm

    Your site found in Google: http://google.com/search?q=puq

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: