Antwoorde

Augustus 27, 2007 at 10:31 vm 25 Kommentaar

Terwyl ek vir ‘n paar dae uitstedig is, het ek gedink my getroue lesers kan intussen hierdie brandende etiese kwessie uitsorteer:

As jy met jou eie kloon seks is, is dit:

  • bloedskande
  • of masturbasie?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hoekom Facebook Ou Onderbroeke Snuif III (Nog) Iets waaroor ek wonder

25 Kommentaar Add your own

  • 1. Johan Swarts  |  Augustus 27, 2007 om 1:19 nm

    beide

    Reply
  • 2. idiwidi  |  Augustus 27, 2007 om 4:40 nm

    of narsissistiese vergryping

    Reply
  • 3. Melanie du Toit  |  Augustus 27, 2007 om 10:28 nm

    mm, hoe interessant! Ek dink nie een nie, as jy waarlik lief is vir jou kloon.. Sal ek dit Ego-orgasmes noem!

    Reply
  • 4. Johan Swarts  |  Augustus 28, 2007 om 1:26 vm

    wag ‘n bietjie.

    as jy met jou kloon seks het, is jy na alle waarskynlikheid ‘n sick fuck (verskoon my frans). want klone moet, soos ander mense, ook ‘n groeiproses ondergaan. teen die tyd wat jou kloon actually oud genoeg is om wettiglik seks mee te mag hê, gaan jy baie ouer as hy of sy wees.

    as jy dit doen voor daai ouderdom, is jy ANYWAY ‘n sick fuck.

    ergo – om seks met jou kloon te hê, grens aan pedofilie.

    Reply
  • 5. freddy  |  Augustus 28, 2007 om 8:18 vm

    Bloedskande: Net as jy nie versigtig is nie.

    Masturbasie: 8 Nee a, Maeree, waars jou logika heen? Identiese tweelinge is streng gesproke ook klone van mekaar. Jou kloon is nie jy nie.

    Reply
  • 6. Bertus!  |  Augustus 28, 2007 om 10:09 vm

    Ek sou myself gekloon het vir ‘n potjie seks as ek kon. Ek is hot!

    Reply
  • 7. Johan Swarts  |  Augustus 28, 2007 om 11:49 vm

    Self.

    Reply
  • 8. Johan Swarts  |  Augustus 28, 2007 om 11:49 vm

    Ek wonder hoe sal ek lyk met boobs…

    Reply
  • 9. freddy  |  Augustus 28, 2007 om 12:14 nm

    Bertus! en Johan:

    Julle is net opgewonde oor die idee van iemand wat weet waarvan julle hou…

    Reply
  • 10. oopkop  |  Augustus 28, 2007 om 1:36 nm

    Bwhahahaha. Ek wou nog aan een of ander nice intelligente antwoord dink, toe lees ek Bertus se comment, en toe Johan s’n.

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Augustus 28, 2007 om 1:53 nm

    Freddy, nie net streng gesproke nie, sommer losweg gesproke is identiese tweelinge klone. Hulle het dieselfde DNA. Dis hoekom ek nie kan verstaan as mense so opgewerk raak oor kloning nie. Moet ons dan alle identiese twelinge doodmaak omdat hulle van die duiwel is?

    So enige van daardie Hustler video’s met die blonde tweeling in sal jou vraag beantwoord Maeree (of so hoor ek).

    Bertus is ‘n riot!

    Reply
  • 12. Waterdraer  |  Augustus 28, 2007 om 2:24 nm

    Klink nie vir my na een van die opsies nie. Klink eerder erg deperaat … of dalk hoog opportunisties.

    Reply
  • 13. Johan Swarts  |  Augustus 28, 2007 om 7:54 nm

    het iemand lesbian tweeling gesê?

    [swymel]

    Reply
  • 14. freddy  |  Augustus 28, 2007 om 8:15 nm

    EK dink dis bietjie gay om lus te wees vir ‘n lesbiese 2ling.

    Reply
  • 15. Bertus!  |  Augustus 28, 2007 om 8:50 nm

    Ek stem saam met Zuit dat die helfte van die sogenaamde etiese kwessies rondom kloning eintlik non-issues is. Dis nes mense wat etiese besware teen stamselnavorsing het. Hulle verstaan dit nie mooi nie, nou seg hulle sommer dis boos. As jy vra hoekom se^ hulle “sommer” of hulle antwoord dat mens nie “God mag speel nie” (wat die klassieke antwoord van die idioot is). Dieselfde mense het twintig jaar gelede gemeen OTM’s is ‘n sonde, en voor dit die maanlanding.

    Kloning rules. Yes yes, I would definitely fuck me!

    Reply
  • 16. Johan Swarts  |  Augustus 29, 2007 om 2:37 vm

    freddy – on the contrary…

    Reply
  • 17. Basil  |  Augustus 29, 2007 om 8:21 nm

    Johan, ek is ‘n ou wat like van goeie comments, en jy is f@#$ uitstekend. Net die woorde sick fuck is gonoeg om my te laat smile!!
    Well said and done!

    Reply
  • 18. Johan Swarts  |  Augustus 30, 2007 om 12:58 nm

    dankie man ;)

    Reply
  • 19. George Maru  |  Augustus 30, 2007 om 7:46 nm

    Myself kloon? Nee, vir seker nie. Ek sal nie by een kloon stop nie. Ek sal die wêreld populeer met myself, and we will have world peace. Die Dalai Lama se moer.

    Myself fok? Die vraag is akademies, as ek dink aan my meer duistere dade en denke. Dan fok ek myself wel van tyd tot tyd. Op.

    Vir die rekord: as jy ‘n gay man is en jy fantaseer oor lesbian twins, dan is jy ‘n failed homosexual.

    Reply
  • 20. freddy  |  Augustus 31, 2007 om 8:45 vm

    Reverse thought, dan, moet ek seker aflei dat ek gay is.

    Reply
  • 21. maeree  |  Augustus 31, 2007 om 10:48 vm

    baie dankie almal vir die hoogstaande akademiese kwaliteit van hierdie gesprek.
    ewe skielik het die uitdrukking “go fuck yourself” ‘n hele nuwe betekenis.

    Reply
  • 22. Pienk Zuit  |  Augustus 31, 2007 om 10:59 vm

    – Knock, knock
    – Who’s there?
    – Gaf
    – Gaf who?
    – Ga fuck yaself

    -Knock, knock
    – Who’s there?
    – Schmi
    -Sme who?
    -S’me again, ga fuck yaself.

    Reply
  • 23. Bertus!  |  Augustus 31, 2007 om 10:40 nm

    Zuit is die absolute regeerder van grapvertel!!

    Reply
  • 24. BatCat81  |  September 2, 2007 om 3:17 nm

    BatCat (1) : Hi jou sexy beast!
    BatCat(2) : Hi, hoe lykkit?
    BatCat(1): Ag, eks biki AF vandag?
    BatCat(2): Nou wat kan ek daaraan doen?
    BatCAt(1): My OPkikker….
    BatCAt(2): Hoe?
    BatCat(1): Soos jy dit altyd doen?
    BatCat(2): Ooooooo, nouja toe, kom….
    BatCat(1): NOggie nou-al nie…
    BatCat(2): Nou wanner dan?
    BatCat(1): Jy ken my mos goed genoeg om te weet…
    BatCat(2): Um, sjoe, oukei, ja.. netnou dan
    BatCat(1): Ja, netnou.

    … (uittreksel uit kloonseks chronicles vol 7)

    Reply
  • 25. Johan Swarts  |  September 3, 2007 om 1:54 vm

    bahahahehaehhahahahaha

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: