(Nog) Iets waaroor ek wonder

September 3, 2007 at 4:02 nm 2 Kommentaar

italianforbeginnersitalian-for-beginners-posters.jpg

Italian for Beginners

157252271201_ss500_sclzzzzzzz_v1056521433_.jpg

Jerusalem.

11087340285394028.jpg

As it is in heaven.

Hoekom is dit dat van die mees sekulêre lande in die wêreld van die mees aangrypende geestelike flieks maak?

pippi_daenemark.gif

En dan praat ons nog nie eers oor Pippi Langkous en Nils Holgerson nie.

illu_nils_holgerson_400q.jpg

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Antwoorde Verras my

2 Kommentaar Add your own

  • 1. freddy  |  September 4, 2007 om 8:29 vm

    In “Bridge to Terabithia” oor die Bybel:

    Leslie Burke: “You have to believe it, and you hate it. I don’t have to believe it, and I think it’s beautiful.”

    Om nie confined te wees binne grense van “ek moet” nie, maak jou vry om te waardeer.

    Reply
  • 2. Melanie du Toit  |  September 4, 2007 om 12:21 nm

    Ek ken vir Nils holgerson en pippi, maar ek het nog nooit van die ander flieks in my lewe gehoor nie!
    ek dink ons land se fondse vir films is rerig net te beperk, ons gee eerder geld vir nabootsende realiteit programme, soos survivor en big brother as wat iemand rerig die inisiatief wil neem en ‘n R1 Miljoen se fliek wil maak. Om ‘n ordentlike fliek te maak kos baie geld, beplanning, tyd en goeie akteurs!!
    Ons het darem met Liewe Heksie opgekom en 7de Laan!!;-)

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: