Nostalgie

September 5, 2007 at 1:09 nm 3 Kommentaar

common-dolphin-314016.jpg

Vir die heel eerste keer mis ek my huisie by die see, toe ek vanoggend werk toe ry en daar ‘n massiewe skool dolfyne verby swem.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Verras my Reëls

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Basil  |  September 5, 2007 om 9:42 nm

    Inderdaad sal dit ‘n mens laat verlang na verskeie dinge. Die see lewe regtig, en dit maak my so kalm om langs die see te wees. Dit is wonderlik!

    Antwoord
  • 2. freddy  |  September 6, 2007 om 7:50 vm

    Ek het so paar jaar gelede vroeg een koue oggend by Santosstrand in Mosselbaai opgedaag. Daar was ‘n skool dolfyne aan die speel. Dis die vinnigste wat ek ‘n crowd gejoin het. Wonderlik… maar ook scary, want daai goed is nogal groter as wat mens dink.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  September 6, 2007 om 11:45 vm

    freddy, ja. en hulle is ook erg amoreus. kan soms in hul opgewondenheid vergeet dat mense lug nodig het.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: