Ek dag ek gaan dood

September 7, 2007 at 1:31 nm 7 Kommentaar

Kry my sake in orde, los vir die sekretaresse ‘n opstel van wat alles gedoen moet word terwyl ek in die hospitaal is en gaan dokter toe.

Turns out my borsbeen het gekraak toe die Hoof van die Huis laas op my gespring het.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Reëls Bieg

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  September 7, 2007 om 3:01 nm

    Ek dink hier is ‘n les te leer. Volgende keer, sorg dat jy eerste op hom spring.

    Antwoord
  • 2. idiwidi  |  September 9, 2007 om 8:07 vm

    Hektiek! :(

    Antwoord
  • 3. karoles  |  September 9, 2007 om 10:13 vm

    O gatta pattat!!! Lyk my dit gaan maar rof by julle, hehe. Beterskap

    Antwoord
  • 4. sonkind  |  September 9, 2007 om 5:09 nm

    Van waar af het hy gespring?! LOL!

    Antwoord
  • 5. Johan Swarts  |  September 10, 2007 om 12:05 nm

    genugtig

    (borsbeen is so ‘n weersprekende woord, eh?)

    Antwoord
  • 6. maeree  |  September 11, 2007 om 10:31 vm

    zuit, ek hou van hoe jy dink!
    vandag bely ek dat ek jou nie weer sal ignoreer is jy in my geweste kom speel nie.

    karoles, ja. jipee!

    sonkind, ek dink net freddy kan werklik simpatie hê/verstaan. die hoof van die huis is groot. mense verstaan nie wat ek bedoel as ek dit sê nie. hy’s 2m lank (6ft 6 en ‘n bietjie). het op sy dag vir ‘n provinsiale rugbyspan slot gespeel – blykbaar sê dit alles.

    johan, ja! (veral by my, lol)

    Antwoord
  • 7. freddy  |  September 11, 2007 om 12:21 nm

    Was dit van daai swaai af?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: