Swaar dra, al aan die een kant

September 13, 2007 at 12:18 nm 5 Kommentaar

As ‘n jong man in die weermag inklaar, ondergaan hy ‘n mediese ondersoek. Dit behels onder andere ‘n verpleegster wat sy testes vashou en sê:  “Hoes”.

Wat sou die doel wees van hierdie oefening, wonder ek?

Die Hoof van die Huis beweer as ‘n ou te swaar dra, kan hy ‘n breuk kry.

Ek het nie geweet enigiemand se testes is so swaar nie!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Pakkie in die pos. Die goue septer

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  September 13, 2007 om 4:13 nm

    Is jy seker sy sê “hoes”?

    Reply
  • 2. Johan Swarts  |  September 13, 2007 om 8:44 nm

    wat anders sal sy tog sê?

    [loer onskuldig rond]

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  September 14, 2007 om 8:24 vm

    Iets soos “Your ass is grass!”. Is hulle nie veronderstel om mean te wees in die army nie? Hoekom sal mens moet hoes?

    Reply
  • 4. Bertus!  |  September 14, 2007 om 8:15 nm

    Sy sit dit nie in haar hand nie, sy skep dit met ‘n koue staallepel.
    Hoe weet ek dit?
    Uhm, wel, uhm, wel, uhm, wel . . .

    Reply
  • 5. Jo-Ann Schou  |  September 15, 2007 om 12:04 vm

    Wie onthou vir Suster Wanliss van 2 SAI.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: