Die goue septer

September 15, 2007 at 10:22 vm 10 Kommentaar

2 Toe hy koningin Ester in die voorhof sien staan, het sy hom so bekoor dat hy die goue septer wat in sy hand was, na haar toe uitgesteek het. Ester het nader gekom en die punt van die septer aangeraak. 3 Die koning sê toe vir haar: “Wat kan ek vir jou doen, koningin Ester? Wat is jou versoek? Al is dit ook die helfte van my koninkryk, dit sal vir jou gegee word.”

Ester 5

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Swaar dra, al aan die een kant Soms is ek verkeerd oor mense

10 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  September 15, 2007 om 11:33 vm

    Die punt van die septer inderdaad.

    Reply
  • 2. Johan Swarts  |  September 16, 2007 om 1:03 vm

    janeekyk

    Reply
  • 3. George Maru  |  September 16, 2007 om 8:14 vm

    Nog! Jy ontsluit die Bybel vir my op verrassende, nuwe maniere. Jy sal maak dat ek dit weer begin lees.

    Reply
  • 4. Bertus!  |  September 17, 2007 om 10:06 vm

    Die uitsteek van die septer is ‘n simbool dat die koning haar vergewe vir die feit dat sy protokol oortree het deur hom ongenooid te nader. In klassieke Persië het die mense moerse baie hang-ups oor naaktheid gehad, die koning het omtrent nie eens sy gesig ontbloot nie, wat nog te sê sy septer. As jy wil, kan jy daai fliek One Night with the King gaan kyk, wat dit nogal so effens illustreer, hoewel dit ‘n besonderse swak rolprent is.

    Reply
  • 5. idiwidi  |  September 17, 2007 om 11:10 vm

    Hie-hie. Ek stem. Nog! Nog!

    Reply
  • 6. Johan Swarts  |  September 17, 2007 om 10:29 nm

    i don’t get it

    Reply
  • 7. maeree  |  September 18, 2007 om 11:00 vm

    mense, julle insig is verstommend.
    ek is net teleurgesteld dat niemand iets gesê het oor argetipes of die setels van mag of oor hoekom hekse op besems vlieg nie.

    bertus! vertel nog? dis baie interessant! ek was bv onder die indruk dat ahasveros wou hê vasti moes (half)nakend voor almal paradeer?
    so, beteken dit dat hulle bv nie so iets soos tempelprostitusie sou hê nie? (-;

    Reply
  • 8. Bertus!  |  September 18, 2007 om 3:38 nm

    Ek het nie ‘n clue of die Persiers tempelprostitute gehad het nie. Die Mesopotamiers het wel. Dalk het hulle dit gedoen met hulle klere aan. :-)

    Reply
  • 9. Roer  |  September 27, 2007 om 9:16 vm

    Ah, onse brawe Ester / Hadassah. Ek het gedink die boek deur Tommy Tenney was beter as die fliek, maar ja, een van die mooiste stukkies in die Bybel vir my.

    Reply
  • 10. Freddy  |  September 27, 2007 om 12:46 nm

    Seker, maar ek weet nie of Tommy Tenney die regte punt beetgehad het nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: