Vir die man wat alles het

September 20, 2007 at 12:45 nm 12 Kommentaar

kgmannvorn.jpg

Wat is die Afrikaans vir “chastity belt“?

(Ek hou veral van die volledige instruksies.)

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Soms is ek verkeerd oor mense Maeree is niceness

12 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  September 20, 2007 om 7:06 nm

    Jou opskrif moet eerder wees: “Vir die man wat als wil wegsteek”

    Antwoord
  • 2. Johan Swarts  |  September 20, 2007 om 8:10 nm

    genugtig. krimp metaal nie in koue weer nie?!?!

    Antwoord
  • 3. Bertus!  |  September 20, 2007 om 9:58 nm

    Ek sal maar nie se^ wat ek alles weet oor die geskiedenis van die chastity belt nie. Ek is te bang daar word met my gestry. Suffice it to say, ek weet baaaaaie.

    Antwoord
  • 4. George Maru  |  September 21, 2007 om 6:37 vm

    Bertus! jy sal nou moet vertel.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  September 21, 2007 om 11:11 vm

    johan, ek dag álles krimp in koue weer?

    betus! hoe durf jy so ‘n juicy bit voor ons rondswaai en dan weer wegneem? vertel alles! jy kan selfs daaroor post, as jy genoeg weet. of skryf ‘n post, mail dit vir my en dan is jy ‘n gas blogger op my blog!
    maar wat jy ookal doen, vertel alles van chastity belts af! (beginnende by die afrikaans vir chastity belt.)

    Antwoord
  • 6. Johan Swarts  |  September 21, 2007 om 2:12 nm

    o ja, goeie punt…

    Antwoord
  • 7. Johan Swarts  |  September 21, 2007 om 2:13 nm

    (kuisheidsgordel?)

    Antwoord
  • 8. Bertus!  |  September 21, 2007 om 3:51 nm

    Maeree, ek het nie gese^ ek gaan my juicy bit voor julle rondswaai nie. Ek het gese^ ek weet alles oor kuisheidsgordels. Ek het een keer ‘n artikel oor die geskiedenis van selibaatheid geskryf en heelwat daaroor nagevors.

    Antwoord
  • 9. freddy  |  September 21, 2007 om 4:01 nm

    Nagevors en nageferm, ne, Bertus!?

    Antwoord
  • 10. stoutsus  |  September 24, 2007 om 9:22 vm

    Elke straight vrou se droom. Dis nou een versekeringspolis wat tot ek nie sal omgee om te smous nie.

    Antwoord
  • 11. idiwidi  |  September 25, 2007 om 8:03 vm

    Kom dit in ander kleure ook?

    Antwoord
  • 12. maeree  |  September 25, 2007 om 2:26 nm

    bertus! haal uit en wys!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: