Geeks rule the multiverse

September 28, 2007 at 10:49 vm 7 Kommentaar

00004148.jpg

Die heel snaaksste video op die internet is hier.

Die tweede snaaksste video op die internet is hier.

(Ek insinueer glad nie dat hy ‘n geek is nie, maar hierdie video’s word opgedra aan Pienk Zuit se Firefox campaign.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Maeree is niceness Hoe het jy Vigs gekry?

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  September 28, 2007 om 12:23 nm

    Jy laat geek amper na iets slegs klink! Natuurlik is ek een. En sodra julle almal Firefox gebruik, is Ubuntu Linux die volgende campaign.

    Antwoord
  • 2. maeree  |  September 28, 2007 om 12:33 nm

    so, hou jy van die prentjie?

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  September 28, 2007 om 1:59 nm

    Jip, baie oulik. Ek insinueer glad nie dat jy nie ‘n geek is nie, maar hoe ken jy vir Tux?

    Snaakse videos ook. Ek neem aan as mens weet hoe elke rekenar lyk wat daardie ou van sing in video 2, en al geprogrammeer het op die helfte van hulle, is jy defnitief ‘n geek?

    Antwoord
  • 4. Johan Swarts  |  September 30, 2007 om 11:50 nm

    oooooooooooooooooooooooooooooooooooh, ek het ‘n ubuntu CD gekry eergister in die Neelsie. dis briljant! toe ek weer in XP opboot, wou ek huil. dit was aaklig. ek is nou emosioneel geskend.

    linux vir hoofmeisie!

    Antwoord
  • 5. Johan Swarts  |  September 30, 2007 om 11:50 nm

    (firef0x is t3h 0wnage)

    Antwoord
  • 6. Pienk Zuit  |  Oktober 2, 2007 om 9:23 vm

    Ek hoop nie die stilte is omdat jy sukkel om Ubuntu te installeer nie…

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Oktober 2, 2007 om 9:46 vm

    zuit, die pikkewyn-antwoord is multiple choice:
    1. i know stuff
    2. ek is baie, baie slim (hoeveel keer moet ek dit nog sê?)
    3. i know people (van my beste vriende is geeks…)
    4. all of the above

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: