Wanneer dinge in die lewe rég is

Oktober 11, 2007 at 9:55 vm 15 Kommentaar

tiny_tabasco.jpg

Dan kry jy Tabasco wat jy in jou handsak kan saamdra.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Groen Maandag Ba-Bam!

15 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Oktober 11, 2007 om 10:27 vm

    Wonderlik! Waar kry mens dit? Dit lyk nie veel groter as lip-ice nie, wat ek in elk geval altyd saamdra. Nooit weer sal ek ‘n smaaklose hotdog of pie hoef te eet nie!

    Antwoord
  • 2. freddy  |  Oktober 11, 2007 om 3:40 nm

    Sies. Wie eet nou pie, Zuit?

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Oktober 11, 2007 om 3:49 nm

    Juis Freddy, juis. Dis waarvoor die Tabasco is. Om die sies weg te vat, as jy dan nou moet. Mens weet nooit wanneer jy skielik op Fear Factor moet perform nie.

    Ek het nog altyd gedink dit sal nogal mean wees as iemand eendag op Fear Factor aansit vir een van hulle walglike maaltye van miskruiers of vrot tjokka of wat ook al, en dood luiters ‘n bottel Tabasco of Blatjang uithaal en bietjie oorgooi voor hulle begin smul.

    Antwoord
  • 4. Johan Swarts  |  Oktober 12, 2007 om 12:16 vm

    Niks fout met ‘n BP pie op sy tyd nie…

    Antwoord
  • 5. freddy  |  Oktober 12, 2007 om 12:34 nm

    Ewenwel, lyk my hierdie botteltjie is ‘n vriend in nood.

    Antwoord
  • 6. Bertus!  |  Oktober 12, 2007 om 1:02 nm

    Die tyd vir ‘n BP pie is as jy 5 uur soggens gesuip by die Springbok uitslinger. Ek het een keer ‘n BP pie probeer eet toe ek nugter was en ek het letterlik net een hap ver gevorder.

    Antwoord
  • 7. Pienk Zuit  |  Oktober 12, 2007 om 3:08 nm

    Richards se Calamari pies was soos jou eie private Fear Factor episode elke keer wat jy uit Finlays gekom het. Terwyl jy gesuip is is hy selfs lekker, maar daardie selfde nag nog kan hy sy wraak neem. Die ergste is die onsekerheid, jy weet nooit wanneer die pasty af was nie.

    Antwoord
  • 8. freddy  |  Oktober 12, 2007 om 3:10 nm

    Tasty pasty

    Antwoord
  • 9. sonkind  |  Oktober 13, 2007 om 6:00 nm

    ‘n Pie, enige pie van enige garage, is GROSS!

    Antwoord
  • 10. idiwidi  |  Oktober 14, 2007 om 3:31 nm

    die perfekte accessory vir hot chicks ;)

    Antwoord
  • 11. Pienk Zuit  |  Oktober 16, 2007 om 3:19 nm

    Het jy te veel McIlhenny produkte ge-eet of hoekom so stil?

    Antwoord
  • 12. maeree  |  Oktober 16, 2007 om 3:32 nm

    ek wonder van wanneer af éét ‘n mens pie – ek dag jy drink dit?

    Antwoord
  • 13. BatCat81  |  Oktober 16, 2007 om 4:51 nm

    Ek dog pie is ‘n getal…. 3.14159….

    Antwoord
  • 14. maeree  |  Oktober 16, 2007 om 5:11 nm

    bwahahahaha
    in my boekies wen batcat hierdie ene.

    Antwoord
  • 15. Elheino  |  November 15, 2009 om 6:51 nm

    Dit kleine Tabasco flesje is voor het Amerikaanse leger gemaakt en zit in hun gevechtsrantsoen. kijk maar op http://www.mreinfo.com

    Groet uit Nederland

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: