Ek het nie Saterdag se rugby gekyk nie

Oktober 23, 2007 at 12:11 nm 8 Kommentaar

Nee, ek is nie spyt daaroor nie.

En nee, ek gaan waarágtag nie lieg daaroor nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ba-Bam! Hoekom ek verlede maand bankrot was

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Oktober 23, 2007 om 1:56 nm

    Na genoeg mense vir jou gevra het “WAT?! IS jy nie spyt nie?!” gaan jy waarskynlik spyt word.

    Antwoord
  • 2. BatCat81  |  Oktober 23, 2007 om 7:19 nm

    so wat HET jy gedoen gedurende die uitsending? hmmm?

    Antwoord
  • 3. Johan Swarts  |  Oktober 24, 2007 om 3:03 vm

    WAT?! IS jy nie spyt nie?!

    Antwoord
  • 4. idiwidi  |  Oktober 24, 2007 om 8:05 vm

    hie-hie-hie ha-ha!
    die heelal neig altyd na ‘n balans

    Antwoord
  • 5. Bertus!  |  Oktober 24, 2007 om 9:56 vm

    Ek het ook nie gekyk nie. My bure het egter gekyk en halfpad deur die wedstryd het een van hulle ‘n brandewynkat oor my heining gekots.

    Antwoord
  • 6. skoorblok  |  Oktober 24, 2007 om 11:02 vm

    Ek het dit getape. Sal dit by ‘n latere geleentheid NAMENS jou weer kyk. ;-)

    Antwoord
  • 7. oopkop  |  Oktober 24, 2007 om 11:53 vm

    Daar was te veel mense in die mense se sitkamer by wie ons gaan kyk het. Hulle het springbokkies gedrink en die peppermint liquer het opgeraak so toe maak hulle springbokkies met Apple Sours. Ek het meeste van die tyd buite gesit en bitter min van die game gesien. Ek is ook nie spyt nie.

    Antwoord
  • 8. George Maru  |  Oktober 24, 2007 om 9:51 nm

    Ek het die rugby gesien. En beleef. Die Saterdagmiddag het begin met ‘n braai waartydens ek uitgeblink het met darts. Na die rugby is ek meegesleur na die Barrel Pub waar ek ongedefinieerde shooters wat in ‘n glas binne ‘n glas bedien is, ingeneem het. Later het ek in die bed neergeval en besef ek het ‘n kulturele ervaring gehad het. Ek dink.

    Een of ander stadium volgende week gaan die Bokke in Langstraat verby ons kantoor marsjeer. Ek sal seker op die balkon gaan staan en iets patrioties gil.

    Ek wou al blog oor my 1995 wêreldbeker-ervaringe in Londen in ‘n pub by New Zealand House na ‘n Gay Pride optog. Maar ek sien nie op die oomblik kans nie. Ek is onder beleg.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: