Vroue bo!

Desember 11, 2007 at 10:42 vm 8 Kommentaar

dominatrix_by_juanola.jpg

Die meeste heteroseksuele mans met wie ek gesels, verkies blykbaar dat die vrou bo is tydens seks. (Ja, ek praat graag oor dié tipe goed. Beware a dinner party invitation at Maeree’s house. Ongelukkig kan ek egter net oor mans se reaksie rapporteer, aangesien die meeste vroue met wie ek gesels, nie so maklik oor seks praat nie. Dalk moet ek dit eendag bietjie uitpak. Maar dis nie nou die punt onder bespreking nie…)

Blykbaar verkies hulle die posisie nie net omdat hulle lui is nie. Dit het ook o.a. met visuele stimulasie te doen. En vrouens met lang hare. En dies meer. Ek dink dit maak bloot fisiologies vir vrouens ook meer sin (dis lekkerder, is wat ek bedoel).

Ek wonder of die gevoel redelik universeel is? As jy ‘n man is, gaan stem hier, vrouens stem hier, (moenie kroek nie!) en vertel dan vir ons hoekom jy só gestem het.

(Ek is deeglik bewus daarvan dat van my lesers nie heteroseksueel is nie. Dalk kan jy ons bietjie inlig oor die homoseksuele weergawe van hierdie post. Enquiring minds want to know.)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Wat Deon Maas Volgende Gedoen Het Tragiese nuus

8 Kommentaar Add your own

  • 1. vlermuis  |  Desember 11, 2007 om 3:42 nm

    Ek dink nog aan die regte woorde hierso… dis blykbaar belangrik vir ‘n vrou?

    (Hoekom moet ek “submit” kliek as ek comment?”

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Desember 12, 2007 om 9:45 vm

    Ek moet erken ek het nie die guts om oor jou post te comment nie, maar jy kan wel die lank beloofde foto’s van Lammervanger op my blog gaan besigtig.

    Reply
  • 3. kat  |  Desember 13, 2007 om 7:39 vm

    Vrou bo IS lekkerder. rerig. Maar ek gaan GLADNIE kla as sy onder is ook nie. rerig nie.

    Reply
  • 4. maeree  |  Desember 13, 2007 om 11:19 vm

    ek het geweet my lesers is baie dinge (o.a. weg), maar ek het nie geweet hulle is wusses nie!
    dankie vir jou moed, kat.

    die ressultate was nogal verrassend (as niemand gekroek het nie):
    die mans voel 50/50 oor die saak.
    vroue verkies 75% om bo te wees!
    hmmm…….

    Reply
  • 5. freddy  |  Desember 13, 2007 om 4:54 nm

    Feit is, Maeree, baie mense weet wie ons is, maar min mense weet wie jy is!

    Reply
  • 6. sonkind  |  Desember 14, 2007 om 11:46 nm

    hoekom net stem oor bo of onder? wat van onderstebo? :twisted:

    Reply
  • 7. maeree  |  Desember 16, 2007 om 5:54 nm

    lol. dankie sonkind! hierdie is nou presies die tipe gesprek wat ek in gedagte gehad het.

    freddy, kom ons ondersoek bietjie jou stelling:
    hierdie blog kry gemiddeld 2 hits per dag.
    sover ek weet, lees die volgende mense (soms) hier: freddy , vlermuis, kat, bertus!, pienk zuit, oordose – hulle ken almal my alter-ego; carien, johan swartz – ek vermoed hulle het uitgefigure wie my alter-ego is; riviersonderend (onseker of hy nog hier lees, maar dan wonder ek ook oor bertus!), sonkind, oopkop – ek dink nie hulle ken my alter-ego nie.
    dit beteken 72% van my lesers weet wie maeree se alter-ego is. ten spyte van my hartsbegeerte om anoniem te wees.
    so face it, jy’s ‘n wuss.

    Reply
  • 8. maeree  |  Desember 16, 2007 om 5:55 nm

    o ja, ek wou ook nog sê:
    jy kan maar ‘n wuss wees. niemand is kwaad omdat jy ‘n wuss is nie. niemand gaan minder van jou dink nie. jy is pragtig net soos jy is.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: