Wat Deon Maas Volgende Gedoen Het

Desember 11, 2007 at 10:22 vm 1 comment

Hy het ‘n SMS-lyn opgestel – een van daardie waarheen ‘n mens ‘n spesifieke woord moet SMS, wat R30 per SMS kos, waarvan R5 gaan vir die “host”-maatskappy en R25 vir die huurder van die lyn.

Toe het hy die volgende SMS na drie persone gestuur:

Deon Maas het vanoggend oorlog verklaar teen Christene op RSG, ook gesê hulle maak hul naam gat met SMS veldtog teen omstrede film the golden compass, ateisskrywerwer self sê sy strewe is om God te dood. Stuur asb die eis deur na rsg by 33343 as Christen, wat sy bedanking eis met onmiddelike effek.

Nou gaan hy die fondse gebruik wat hy so ingesamel het, en aftree.

Okay, dalk is dit nie wat hy gedoen het nie.  Maar ek sou.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

What Would Jesus Do Vroue bo!

1 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  Desember 11, 2007 om 10:48 vm

    miskien moet jy die idee vir deon aanstuur en ‘n aandeel vra. ek kan sy kontakbesonderhede vir jou in die hande kry as jy wil…

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: