Archive for Januarie, 2008

Tiener seksualiteit

love_game___2_by_braq.jpg

Ek is bekommerd oor vandag se tieners. So hoor ek byvoorbeeld dat meisies heel gemaklik vir ouens blowjobs gee… en dan nie dieselfde terug verwag nie! Blykbaar is dit gross of een of ander so “in” woord wat beteken ons bevredig seuns, maar ons verdien nie self om bevredig te word nie.

My raad: as jy kies om dit te doen, sorg dat jy ook bevrediging daaruit kry. Magtag.

Advertisements

Januarie 31, 2008 at 10:36 vm 17 Kommentaar

Kriek

nature__s_love.jpg

“A friend of mine attended a Christian pastors’ conference in downtown Atlanta, Georgia. The participants, gathered from across North America, included one Native American pastor who was on his first trip to a major metropolitan city. During a lunch break the Native American pastor took a walk outside with one of his colleagues. As they stretched their legs along the busy pavement, the pastor suddenly stopped, turned to his companion and said “Do you hear that?” The friend paused and considered the bustling noise of the city. “Hear what?” he replied.

Planted along the city pavement was a small row of trees. At the base of each tree was a circle of flowers. The pastor walked over to one of the trees, knelt down, reached beneath one of the floral clusters, then stood and opened his hand, revealing a small black bug. “It’s a cricket.”

Dumbfounded, his friend replied, “How could you possibly hear that?” The Native American pastor reached into his trouser pocket, took out a handful of coins and threw them into the air. As the coins hit the cement, people from all directions stopped and looked down. The pastor turned to his companion and said, “It depends on what you’re listening for.”

Januarie 30, 2008 at 10:49 vm 1 comment

Want ek kan

00033182.jpg

Januarie 29, 2008 at 4:42 nm 1 comment

Nogi Inderdaad

– “What is it that a man may call the greatest things in life?”
– “Hot water, good dentishtry and shoft lavatory paper.”

(Terry Pratchett, The Light Fantastic)

Januarie 25, 2008 at 11:24 vm Lewer kommentaar

Ek weet nie wat Mnr Hofmeyer gedoen het nie

gossip-print-c10032348.jpeg

Ek stel ook nie belang nie.  Ek het geen “nuus”berig daaroor gelees nie.  En as jy daaroor geblog het moet ek bieg, ek het ook nie jou post gelees nie.

Maar ek wonder oor die skynbare histerie.  Wat maak dit saak wat Mnr Hofmeyer met wie doen?  Hoekom is dit nuuswaardig?

Dit lyk vir my asof mense dink skinder is net skinder wanneer jy praat oor iemand wat jy self persoonlik ken.  So het ek al dikwels (gewoonlik wanneer ek by my familie kuier)  oomblikke van verwarring beleef wanneer daar geskinder word oor iemand wat ek glad nie ken nie.  Dit vat gewoonlik ‘n tydjie voordat ek besef my gespreksgenote ken ook nie die persoon nie.

Skinder is ‘n universele tydverdryf.  Maar dit wil tog vir my lyk asof mense op die platteland dit meer doen.  Daaroor wonder ek ook.

Random thoughts tersyde, ek hou van mense wat oor goed kan praat, wat interessant is en ‘n wye algemene kennis het.   Ek is ongemaklik in mense-wat-net-oor-ander-mense-kan-praat (kla) se geselskap.

Het julle gehoor van Heath?  Ek hoor hy’t selfmoord gepleeg…

Januarie 24, 2008 at 11:06 vm 5 Kommentaar

Post-begraafplaas

just_write__by_factor___.jpg

Titels van posts wat ek begin skryf het, maar nooit voltooi het nie:

  • Hoekom ek nie meer ‘n Wiccan is nie.
  • Are you scared yet?
  • Hierdie foto het ek vir my ma geneem…
  • Dark Lord Trilogie
  • Die Misdaad-perd

Mag hul salig rus.

Januarie 22, 2008 at 1:55 nm 9 Kommentaar

Evolusie verloor

square_logo.jpg

Die hele evolusie-besigheid is mos deesdae kamstig vreeslik kontroversieel.  Dit verhoed egter nie die mense van die Darwin Awards om elke jaar hul berugte prys toe te ken nie.  Ons vorder ook nie evolusionêr genoeg om op te hou om mekaar te shame en ons dood te lag vir ander se onnoselgeid nie.  Hahaha.  Lank lewe die vermoë om ander af te druk!

Januarie 21, 2008 at 3:55 nm 4 Kommentaar

Older Posts


Feeds