Weggepak

Januarie 5, 2008 at 9:40 vm Lewer kommentaar

kersfees2.jpg

Al die feestelike versierings vir 2007 se kersseisoen is finaal weggepak.  Daarmee saam pak ek die aakligste “feestyd” van my lewe weg, al weet ek dat mens nooit die dood kan wegpak nie.

In die jaar wat kom, gaan ek voortgaan om goed te wees vir myself.  Ek vind dat die lewe dan gewoonlik ook goed is vir my.

Mag jy ook in 2008 goed wees vir jouself, mag die lewe goed wees vir jou en mag ons almal die lesse leer wat ons benodig.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Compassionate Leave Wat Kersfees opgelewer het

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: