Wat Kersfees opgelewer het

Januarie 8, 2008 at 12:35 nm 5 Kommentaar

Ek het vir die Hoof van die Huis ‘n skildery gekoop om te pas by die een wat ons reeds gehad het:

loot.jpg

Asook Unreal Tournament & Hellboy DVD (ek het CSI se derde reeks gekry).

bg_mf_settlerscatan.jpg

Die beste is egter die “Settlers of Catan” boardgame.  Dit was wonderlik.  Ongelukkig speel ons dit nie meer nie, aangesien die Hoof van die Huis aanmekaar wen.  Gmph.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Weggepak My 2D lewe.

5 Kommentaar Add your own

  • 1. kat  |  Januarie 8, 2008 om 6:15 nm

    Awesomeeeee!!! High-five!

    Reply
  • 2. Bertus!  |  Januarie 9, 2008 om 10:51 vm

    Self wen ek ook nooit Settlers of Catan nie. Dalk moet ons teen mekaar speel en kyk of dit moontlik is om albei te verloor.

    Reply
  • 3. maeree  |  Januarie 9, 2008 om 12:12 nm

    waarvoor? al die stuff? of die feit dat ek aanmekaar verloor? of is jy maar net opgewonde omdat ek uiteindelik ingestem het om jou maatjie te wees?

    Reply
  • 4. Roer  |  Januarie 9, 2008 om 9:02 nm

    Nice skilderye. Wie is die kunstenaar as ek mag vra?

    Reply
  • 5. maeree  |  Januarie 11, 2008 om 1:45 nm

    bertus! sorry, ek het nou eers uitgevind van die spam krisis.
    jou idee klink goed. ons moet net nie die hoof van die huis toelaat om saam te speel nie.

    roer, sal jou laat weet sodra sy famous is :-)

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: