Ode

Januarie 11, 2008 at 1:56 nm 2 Kommentaar

Vir Bertus!

Omdat hy lief is vir varke en gesimpatiseer het toe dit nodig was.

varkie1.jpg

varkie2.jpg

Ek wou vir jou nog ‘n foto neem, van die kleinste vlakvarkie wat ek in my lewe gesien het.  Die geboorte moes enkele ure vantevore gewees het. Die Hoof van die Huis beweer hy het al pakkies bacon gesien wat groter is.  Maar toe kom daar ‘n klomp Gautengers verby gejaag en varkie hardloop die bosse in voordat ek die foto kon neem.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Patroon Spameer

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Bertus!  |  Januarie 12, 2008 om 7:48 nm

    Die vlakvark is naby verwant aan die mens. Hy is ook ‘n bewys dat varke nie regtig vuil diere is nie, want in die natuur rol hy nooit in sy eie poefie nie, net in ‘n bietjie modder.

    Reply
  • 2. sonkind  |  Januarie 13, 2008 om 2:01 nm

    Die mooiste ding is ‘n pienk babavarkie! :lol:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: