Evolusie verloor

Januarie 21, 2008 at 3:55 nm 4 Kommentaar

square_logo.jpg

Die hele evolusie-besigheid is mos deesdae kamstig vreeslik kontroversieel.  Dit verhoed egter nie die mense van die Darwin Awards om elke jaar hul berugte prys toe te ken nie.  Ons vorder ook nie evolusionêr genoeg om op te hou om mekaar te shame en ons dood te lag vir ander se onnoselgeid nie.  Hahaha.  Lank lewe die vermoë om ander af te druk!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Inderdaad Post-begraafplaas

4 Kommentaar Add your own

  • 1. George Maru  |  Januarie 21, 2008 om 7:41 nm

    Dit voel vir my asof ek nou net uitgetrap is, hoewel ek nie seker is of ek dit verdien het nie.

    Reply
  • 2. vlermuis  |  Januarie 21, 2008 om 9:55 nm

    Dit IS lekker om vir apies te lag.

    Reply
  • 3. oordose  |  Januarie 22, 2008 om 7:05 vm

    interessant genoeg was daar een van die oorlewende kandidate wat homself genomineer het. so lag maar vir ander mense, maak net seker jy kan vir jouself ook lag…
    behalwe as jy jouself natuurlik op ‘n snaakse manier uit die geenpoel verwyder het; dan sal jy maar die laggery vir die ander mense MOET los!

    Reply
  • 4. maeree  |  Januarie 22, 2008 om 1:48 nm

    george, jy ken die uitdrukking van die skoen en dies meer.

    oordose, baie wys.

    vlermuis, inderdaad.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: