Tiener seksualiteit

Januarie 31, 2008 at 10:36 vm 17 Kommentaar

love_game___2_by_braq.jpg

Ek is bekommerd oor vandag se tieners. So hoor ek byvoorbeeld dat meisies heel gemaklik vir ouens blowjobs gee… en dan nie dieselfde terug verwag nie! Blykbaar is dit gross of een of ander so “in” woord wat beteken ons bevredig seuns, maar ons verdien nie self om bevredig te word nie.

My raad: as jy kies om dit te doen, sorg dat jy ook bevrediging daaruit kry. Magtag.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Kriek Die week van kewtness

17 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  Januarie 31, 2008 om 11:21 vm

    69 maniere om tienerseks gemeenskaplik bevredigend te maak…

    Antwoord
  • 2. oordose  |  Januarie 31, 2008 om 11:21 vm

    hur hur hur…

    Antwoord
  • 3. neykie  |  Januarie 31, 2008 om 3:37 nm

    lol @ inderdaad @ oordose

    Antwoord
  • 4. vlermuis  |  Januarie 31, 2008 om 3:37 nm

    Jy veronderstel hulle kry nie bevrediging daaruit om ouens blow jobs te gee nie.

    Jy gaan nog jou woorde sluk.

    Antwoord
    • 5. anonymous  |  April 29, 2009 om 6:24 vm

      is jy seker dis woorde wat sy gaan sluk?

      Antwoord
  • 6. rightsaidreverend  |  Januarie 31, 2008 om 4:18 nm

    Ag jimmeltjie inderdaad, toe ek die opskrif van jou inskrywing sien, het ek gedink dit gaan weer een of ander geteem wees oor hoe skokkend seksueel aktief vandag se kinders is. En toe kom jy met die een. Ek het nou lekker gelag.

    Antwoord
  • 7. beginnerboer  |  Januarie 31, 2008 om 4:20 nm

    Hier gaat ek nog baie kom kuier lyk dit my. Lyk of jy vir my sal kan antwoorde gee as ek wonder. Gaan gee bietjie jou mening op my (nuwe) blog asb.

    Antwoord
  • 8. TristonJ  |  Januarie 31, 2008 om 8:43 nm

    lol… ja nee kyk, dis goed en wel om bietjie plesier aan n man te gee, maar n vrou het tog ook needs…

    Antwoord
  • 9. TristonJ  |  Januarie 31, 2008 om 8:49 nm

    Beginnerboer jou naam link nie na jou blog nie?

    Antwoord
  • 10. BeginnerBoer  |  Februarie 1, 2008 om 10:14 vm

    Hoe doen mens die link ding? Soos my naam sê, ek is nog ´n beginner. My blog is seksvrae.wordpress.com

    Antwoord
  • 11. BeginnerBoer  |  Februarie 1, 2008 om 10:17 vm

    eita, daar´s hy nou gelink! so leer ´n mens maar.

    Antwoord
  • 12. Bertus!  |  Februarie 1, 2008 om 10:46 vm

    As dit kom by mondseks, onderskryf ek nogal die Bybelse beginsel dat dit soms net so lekker is om te gee as om te ontvang. (Hoewel ek nie seker is of die reel nog geld as daar vroue ook betrokke is nie – dit is buite my verwysingsraamwerk.)

    Antwoord
  • 13. boegels  |  Februarie 1, 2008 om 3:08 nm

    Nice blog, eerste keer dat ek hier kuier. Kom besoek my gerus http://boegels.wordpress.com/

    Antwoord
  • 14. Johan Swarts  |  Februarie 3, 2008 om 3:16 vm

    woorde sluk, vlermuis?

    Antwoord
  • 15. maeree  |  Februarie 3, 2008 om 2:23 nm

    lol
    julle is baie snaaks.
    vlermuis, as jy vir my kan verduidelik hoe ‘n vrou ‘n orgasme kan kry van ‘n blowjob vir ‘n man, sluk ek graag my woorde. oor en oor.

    Antwoord
  • 16. oordose  |  Februarie 5, 2008 om 9:50 vm

    as ek daai een geweet het, sou ek dit nie op ‘n public blog oorvertel het nie. mens kan ‘n fortuin maak deur daai tegniek aan mans te verkoop…

    vlermuis, laat weet jou prys! :)

    Antwoord
  • 17. TristonJ  |  Februarie 5, 2008 om 3:19 nm

    lol… n GROOT fortuin!
    hoekom slegs een of die ander plesier… dit kan tog gelyk gedoen word?!? soos oordoses uit wys… 69

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: