Die week van kewtness

Februarie 3, 2008 at 2:32 nm 4 Kommentaar

Ek het verlede week probeer, maar is ongelukkig aandag-afleibaar. My lewe kort cute! Die wêreld kort cute! Ek sê: verf alles pink en plak dit vol hasies! Al wat ons nou kort, is ekstra uitroeptekens!!!

scratchy.jpg

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Tiener seksualiteit Die kewtness duur voort

4 Kommentaar Add your own

  • 1. freddy  |  Februarie 3, 2008 om 4:43 nm

    Daais ‘n eekhoring!!!!!!!!!!!!

    En by the way, my kiddies se drie hase lyk net cute. Hulle paar meer as wat hulle vreet.

    Reply
  • 2. TristonJ  |  Februarie 4, 2008 om 2:40 nm

    whahahaha ek dink ek sal van my kop afgaan in n pink wereld! en ek het al die cuteness wat ek kan handteer in my seun!! maar die eekhoring is damn cute :wink:

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Februarie 4, 2008 om 9:08 nm

    aaaaaaaaaaaaah cuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuute!

    Reply
  • 4. maeree  |  Februarie 5, 2008 om 9:29 vm

    freddy, dink jy daai hase sal omgee as ons hulle teen die muur plak?

    zuuuuiiiiittt!!!!!! daaankiiiieeeee!!!!!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: