Terwyl ek paar daggies weg is

Februarie 5, 2008 at 3:02 nm 6 Kommentaar

Katte is altyd verseker om kewtness te voorsien. Dis wat hulle so gevaarlik maak.

00033237.jpg

00033369.jpg

att00030.jpg

Staan vas en hou goeie moed! Die week van kewtness is amper verby.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die kewtness duur voort Die week van kewtness is verby

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Februarie 5, 2008 om 3:08 nm

    Wat´s volgende? Ek stel ´n week van sexyness voor.

    Reply
  • 2. maeree  |  Februarie 5, 2008 om 3:15 nm

    jaaaaa! goeie idee!!!!!!
    volgende week doen ons sexy!
    sien?! sien?! moet ons nooit weer jou wysheid ontneem nie!
    die week van valentynsdag, gewy aan sexy… mens kan sien jy’s ‘n rocket scientist. (is jy werkloos?)

    Reply
  • 3. sonkind  |  Februarie 5, 2008 om 10:43 nm

    Ek stem ook vir sexy, maar ek wil eintlik net noem dat ek vrek oor katte – ek is ‘n katmens en eendag wil ek terugkom aarde toe as ‘n kat, ‘n vet, lui gemmerkat. Hierdie kat kewtness fotos van jou rock!

    Reply
  • 4. oordose  |  Februarie 6, 2008 om 7:26 vm

    gepraat van kewt, kyk bietjie die ene

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Februarie 6, 2008 om 10:05 vm

    rocket scientist no more. darem nie werkloos nie, nou ´n network hacker.

    ek het niemand aspris iets ontneem nie, dit was bloot ´n laaang vakansie.

    Reply
  • 6. TristonJ  |  Februarie 6, 2008 om 3:02 nm

    Ek dink n sexy week is net wat ons almal nodig het! :twisted:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: