Die week van kewtness is verby

Februarie 8, 2008 at 10:21 vm 5 Kommentaar

Wat ek vir Valentynsdag gaan kry.

Kyk, Lily is pragtig en ek sal altyd vir haar lief bly.  Maar ek het al genoem dat ek aandag-afleibaar is.  Tyd vir ‘n upgrade!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Terwyl ek paar daggies weg is Ou Koeie

5 Kommentaar Add your own

  • 1. fredddels  |  Februarie 8, 2008 om 12:27 nm

    * Proes *

    Ek het net by myself sit en dink ek weet wat gaan een van jou favourite posts wees.

    Jy is getag .

    Reply
  • 2. Propman  |  Februarie 8, 2008 om 4:07 nm

    Soos my vrou op ons trounag gesê het : “O my lord, IT’S HUGE!”.

    Reply
  • 3. George Maru  |  Februarie 9, 2008 om 9:56 vm

    Maeree, ek vind jou blog geweldig leersaam. Ek het gedog Kalahari verkoop goeters soos Bles Bridges CDs & Dagstukkies vir ‘n Dame. Dan natuurlik ook elektroniese toebehore en platskerm TVs.

    Mens is werklik nooit te oud om iets nuut te leer nie.

    Reply
  • 4. maeree  |  Februarie 9, 2008 om 2:54 nm

    freddels, moenie jou obsessies op my projekteer nie. (-;

    propman, ek wonder altyd oor mans wat dit nodig ag om vir almal te vertel hoe groot hul penisse is. “me thinks the lady doth protest too much.” e.d.m.

    george, altyd bly om van diens te wees. mens weet nie van daai site tensy jy nie daarvan weet nie. om die een of ander rede weet ek altyd van sulke goed. (maar dit is dan elektroniese toebehore?)

    Reply
  • 5. freddy  |  Februarie 9, 2008 om 4:11 nm

    Wel, my eerlike opinie is dat jou hoof van die huis seker maar bly is daar elektroniese toebehore wat aan jou vereistes voldoen. Want as HY so krom was, was dit abnormaal.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: