Sexy Reuke

Februarie 14, 2008 at 2:14 nm 6 Kommentaar

smell_by_vanishing_s.jpg

Reuke wat my wild maak:

  • Die reuk van iemand wat pas gerook het.  Nie die reuk van ‘n sigaret, of van ou rook nie.  Maar as ek iemand ruik wat pas gerook het, gaan staan ek baie na aan hulle en haal diep asem.
  • ‘n Man na ‘n lang dag.  Nie die soort mans wat nooit deodorant dra, of heel dag buite in die son fisieke arbeid verrig nie.  Net ‘n effense hint van bos en barbaarsheid.  Ek snuif graag aan die einde van die dag onder die Hoof van die Huis se arm.  Ongelukkig freak dit hom effens uit.
  • Havanna van Aramis.
  • Gucci Rush for Men.
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Sexy Song Die sexyste deel van ‘n man

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Roer  |  Februarie 14, 2008 om 2:36 nm

    For the life of me kan ek nie dink hoekom dit hom uitfreak nie.

    Antwoord
  • 2. oordose  |  Februarie 14, 2008 om 2:45 nm

    want so ‘n gesnuif aan ‘n mens deur ‘n ander mens is bloot scary. wat maak jy as sy dan net daarna die tamatiesousbottel gryp?

    Antwoord
  • 3. oordose  |  Februarie 14, 2008 om 2:46 nm

    en nee, ek is nie die hoof van daai huis nie, ek antwoord maar net namens hom, want dit sou my ook uitfreak…

    Antwoord
  • 4. Roer  |  Februarie 14, 2008 om 3:38 nm

    Ek was sarkasties Oordose. ;-)

    Antwoord
  • 5. sonkind  |  Februarie 14, 2008 om 6:28 nm

    Ten minste weet ek nou ek is nie die enigste weird ene wat van die reuk van iemand wat pas gerook het, hou nie. En ekself rook nie eers nie.

    Maar dit maak my lam knie as die Liefie my vry net nadat hy gerook het.

    ‘n Ander sexy reuk, vir my, is dié van waatlemoen. Of cocnut sonbrand room.

    Antwoord
  • 6. vlermuis  |  Februarie 14, 2008 om 10:24 nm

    Sonkind, ek weet nie so mooi van daai cocnut sonbrand room van jou nie… :lol:

    Wat van die reuk van leer of rubber? ;-) Ruik cargo na iets?

    Ek dink ‘n varsgeborselde Mentadent P snawel is net te wonderlik.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: