Die sexyste deel van ‘n man

Februarie 15, 2008 at 12:12 nm 12 Kommentaar

is die dippies bokant sy heupe.

spikey.jpg

Daai dippies:

dippies.jpg

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Sexy Reuke Sexy flieks

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Tigerlily  |  Februarie 15, 2008 om 7:18 nm

    mmm, is soos pyltjies…

    Antwoord
  • 2. Roer  |  Februarie 16, 2008 om 9:54 vm

    Hierdie foto’s doen niks vir my nie. Regtig. Ek belowe. Nee, regtig… Het iemand gese^ pyltjies?

    Antwoord
  • 3. sonkind  |  Februarie 16, 2008 om 10:52 vm

    ‘n Man kan my toor as hy mooi hande met lang vingers het.

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Februarie 17, 2008 om 10:06 nm

    Daai lyk soos Robby Klay.

    Antwoord
  • 5. Pienk Zuit  |  Februarie 17, 2008 om 10:07 nm

    Selfinspeksie in die spieel wys dat daardie dippies selfs dieper is as mens love-handles het.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Februarie 18, 2008 om 11:27 vm

    roer – lol. ek hoor jou. maar ek moet eerlik sĂȘ die outjie doen dit nie vir my nie. ek hou van ‘n natuurliker look met bietjie meer vleis. hierdie was bloot die beste foto wat ek van die dippies kon kry.

    sonkind, ek stem. maar nie alle mans het mooi hande nie. almal het dippies (verwys zuit se kommentaar)

    zuit, wie’s robby klay? is ons veronderstel om te weet?

    Antwoord
  • 7. PienkZuit  |  Februarie 18, 2008 om 12:39 nm

    Vra vir Jurie Els wie Robbie Klay is.

    Antwoord
  • 8. netjane  |  Februarie 18, 2008 om 12:54 nm

    Ek hou darem van hoe ‘n paar mans skouers onder ‘n wit werkshemp lyk.

    Antwoord
  • 9. arcadia  |  Februarie 18, 2008 om 9:35 nm

    lol zuit –

    Antwoord
  • 10. Dellie  |  Februarie 19, 2008 om 11:21 vm

    Uhm, ja, as ek nie alreeds koorsig was nie…

    Antwoord
  • 11. Bertus!  |  Februarie 19, 2008 om 11:38 vm

    Ek is jammer, maar die waarheid moet uit. Zuit het nie love handles nie. Hy pomp yster drie keer ‘n week in die Somerset-Wes Virgin Active saam met DC Uys.

    Antwoord
  • 12. Pienk Zuit  |  Februarie 19, 2008 om 12:27 nm

    Bertus! ! (waar sit mens die uitroepteken as jy na Bertus! uitroep? ‘n spasie of nie?)

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: