Sexy flieks

Februarie 19, 2008 at 10:50 vm 2 Kommentaar

Die oplettendes sou sien dat dit nie ‘n week van sexy is nie, maar ‘n seisoen. Dit kan vir altyd voortduur.  Of minstens tot die Poskantoor klaar gespeel is met my Valentyn geskenk en ek dit uiteindelik ontvang.

0573731526071.jpg

Sirens is een van die sexyste flieks van alle tye.   ‘n Viering van die grensloosheid van vroulike seksualiteit, terwyl een man dink hy kan vroulike seksualiteit verstaan en beheer.  Oor vrees en ontluiking en kommersiële naaktheid.

501701threesome-posters.jpg

Threesome, om voor die hand liggende redes.  Oor die grense van vriendskap.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die sexyste deel van ‘n man Sexy Grappie

2 Kommentaar Add your own

  • 1. George Maru  |  Februarie 19, 2008 om 7:20 nm

    O ja! O ja! (Op beide flieks.) As die seisoen van sexy afhanklik is daarvan dat jy nie jou speelding kry nie, hoop ek hulle stuur dit Patagonië toe.

    Aan die anderkant, dalk is dit beter dat jy dit kry en ophou met die seisoen van sexy. Anders gaan ek sukkel om my dreigement van ‘n selfopgelegde blogballingskap deur te voer.

    Reply
  • 2. maeree  |  Februarie 20, 2008 om 2:23 nm

    ag nee george, moenie onverantwoordelik wees nie. wie anders sou hierdie flieks kon waardeer as jy in ballingskap was? huh?
    hehe. dalk moet ons vir freddy vra om preke oor hierdie flieks te skryf. tehehehe.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: