Solank

Februarie 25, 2008 at 5:56 nm 10 Kommentaar

En so kom die seisoen van sexy vir eers tot ‘n einde. Natuurlik is die lys nog lank nie uitgeput nie. Ek het bv. nog niks gesê van rue, die sexyste deel van die menslike liggaam, nie. (Ek smelt as die Hoof van die Huis aan my rug vat. Dit kan nogal ‘n probleem wees as ons in die openbaar is.) So, terwyl ek hierdie week in St’bosch is, kan die gesprek rustig agter my rug voortgaan: behalwe vir alles wat reeds genoem is, wat is vir jou sexy?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die lied van alle liedere Deathproof

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Roer  |  Februarie 26, 2008 om 6:06 vm

    Hande. Hoe harder gewerk hoe beter. Verkieslik groot ook. :D Aan die anderkant, onversorgde en growwe voete doen die teenoorgestelde vir my.

    Reply
  • 2. George Maru  |  Februarie 26, 2008 om 7:23 vm

    Cuddling, natuurlik.

    Reply
  • 3. rosalindfranklin  |  Februarie 26, 2008 om 4:00 nm

    Die kuiltjie hier in die nek is mooi.
    Hande
    En ‘n vol, soenbare mond

    Reply
  • 4. Ami  |  Februarie 27, 2008 om 6:17 nm

    Mondhoeke wat woordeloos ‘praat’
    Oë wat blitsvinnig waarneem
    Emosie wat uit ʼn liggaam straal en deur jou vloei
    Bekendheid van liggaamlyne
    Die bedwelmende effek van teenwoordigheid, veral gekoppel aan onverwagte onbeplande aanraking

    Reply
  • 5. Bertus!  |  Maart 3, 2008 om 10:15 vm

    Het jy toe lekker gekuier op Stellenbosch? Enige interessante mense daar ontmoet?

    Reply
  • 6. Johan Swarts  |  Maart 7, 2008 om 10:59 vm

    oooooooooooh, jy moes kom hallo sê het!

    Reply
  • 7. kyker  |  Maart 9, 2008 om 6:41 vm

    Oë vol intelligensie, waarin mens diep kan inkyk.
    Die mooi lyn van ‘n vrou se rug, al af na die heupies toe.

    Reply
  • 8. C  |  Maart 9, 2008 om 12:03 nm

    Kyker, nou praat jy! daar is niks wat die soetigheid so in my kan laat oorkook soos dié man se rug EN sy borskas nie. bloot net die gedagte daaraan maak amok in my binneste. En om dan nie eers te praat van die mooie kruiebedding magie nie…..

    Reply
  • 9. maeree  |  Maart 10, 2008 om 11:19 vm

    bertus!, ja! ‘n groot klomp formidabele vroue vir wie ek my hoed met groot respek afhaal. maar ek dink nie dis wat jy bedoel nie. nee, ek het geen (ander) interessante mense ontmoet nie.

    kyker, heupies = meisie.

    Reply
  • 10. maeree  |  Maart 11, 2008 om 5:19 nm

    sorry johan. wordpress het jou onder spam gebêre. jy sien, die ding is, niemand het my genooi nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: