Archive for Maart, 2008

Fusion

sushi__by_setsuna22.jpg

Nou verstaan ek ook van fusion foods.  Ek het gisteraand sushi met avo, camembert en groenvye geëet.

Maart 15, 2008 at 9:30 vm 7 Kommentaar

Ek ek al genoem dat facebook ou onderbroeke snuif?

Gaan kyk hier.

Be scared.  Very scared.  [tu-du-tu-du]

Maart 14, 2008 at 9:59 vm Lewer kommentaar

Niks fêncy nie

programme.jpg

Hoofsaaklik omdat ek arm en lui is.

Ek het nog altyd gewonder waar hierdie speletjies vandaan kom.  Nou weet ek.

Maart 12, 2008 at 3:31 nm 4 Kommentaar

Lewe, liefde en die res

pomegranate_by_unnoticedbeauty.jpg

Maart 11, 2008 at 5:07 nm 2 Kommentaar

Deathproof

Dis selde dat mens kunstenaars so briljant soos Quentin Tarantino teëkom. Dis nog skaarser wanneer sulke genieë met hul tong stewig in hul kies rondloop en hul genre duidelik geniet.

Mens verwag natuurlik nie “feel-good movies” van Tarantino nie. Vreemd dan, van Deathproof*. Want glo my: it feels goooood.

Vreemd ook dat ek my so kan verlustig in wraak, terwyl dit lynreg teen my waardes is.

* Maak baie seker dat jy hier gaan luister na Deathproof se briljante klankbaan.

Maart 10, 2008 at 11:10 vm 4 Kommentaar


Feeds