Deathproof

Maart 10, 2008 at 11:10 vm 4 Kommentaar

Dis selde dat mens kunstenaars so briljant soos Quentin Tarantino teëkom. Dis nog skaarser wanneer sulke genieë met hul tong stewig in hul kies rondloop en hul genre duidelik geniet.

Mens verwag natuurlik nie “feel-good movies” van Tarantino nie. Vreemd dan, van Deathproof*. Want glo my: it feels goooood.

Vreemd ook dat ek my so kan verlustig in wraak, terwyl dit lynreg teen my waardes is.

* Maak baie seker dat jy hier gaan luister na Deathproof se briljante klankbaan.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Solank Lewe, liefde en die res

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Maart 10, 2008 om 11:25 vm

    COOOOOL! Ek MOET dit sien.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Mei 11, 2008 om 9:24 nm

    Uit eindelik het ek dit vanmidag gekyk. Uitstekend! Tarantino is nou maar net uitstekend, ‘n ware kusntenaar soos jy seg.

    Reply
  • 3. maeree  |  Mei 16, 2008 om 10:44 vm

    het jy ook aan die einde opgespring en begin cheer? ek dink ek gaan die dvd aanskaf

    Reply
  • 4. PienkZuit  |  Mei 16, 2008 om 11:47 vm

    Nie gecheer nie, maar wel hardop gelag vir daardie finale skop.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: