Fusion

Maart 15, 2008 at 9:30 vm 7 Kommentaar

sushi__by_setsuna22.jpg

Nou verstaan ek ook van fusion foods.  Ek het gisteraand sushi met avo, camembert en groenvye geëet.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ek ek al genoem dat facebook ou onderbroeke snuif? Vakansiegeselskap

7 Kommentaar Add your own

  • 1. TristonJ  |  Maart 19, 2008 om 7:35 nm

    um…. dit klink nie baie aangenaam nie, maar ek is nie een vir rou vis… wel nee ek is nie een vir vis punt! :mrgreen:

    Antwoord
  • 2. Roer  |  Maart 19, 2008 om 9:09 nm

    As sushi nie so vrek duur was nie, het ek dit elke dag geeet…maar ek weet ook nie so mooi van daai kombinasie nie. Camembert en groenvye saam met ‘n growwe broodjie is heerlik, maar saam met sushi?!

    Antwoord
  • 3. Dellie  |  Maart 25, 2008 om 2:23 nm

    Ek sal nie bang wees om dit te probeer nie.

    Antwoord
  • 4. maeree  |  Maart 25, 2008 om 8:57 nm

    tristonj, waar sien jy rou vis? avo, camembert en groenvye. ek eet geen seekos nie (behalwe as jy nori as seekos tel).

    Antwoord
  • 5. Bertus Melk  |  Maart 27, 2008 om 5:52 vm

    Bring saam hulde aan Bertus Melk

    Antwoord
  • 6. Bertus Melk  |  Maart 27, 2008 om 6:00 vm

    deur hier te klik

    http://bertusmelk.wordpress.com

    Antwoord
  • 7. rosalindfranklin  |  Maart 29, 2008 om 6:22 nm

    Jinne dit klink lekker, ek is mal vir sushi (die vis ook)

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: