Vernon Koekemoer

April 16, 2008 at 11:16 vm 2 Kommentaar

Vir wie belangstel (lees: Freddy):

Vernon Koekemoer gesels vanaand om 20:00 op Kwêla (KykNet).  Die video behoort kort daarna op die internet beskikbaar te wees, vir die armsaliges wat nie DSTV kan bekostig nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Love me, I’m interessting Jou Bleddie Bad

2 Kommentaar Add your own

  • 1. freddy  |  April 16, 2008 om 1:30 nm

    Dit gaan regtig nie lank neem voordat Cassie Booyse in advertensies op ons TVs vitamienpille of selfone adverteer nie. Dalk Black Label of Italtile.

    Btw, hoekom vertel wordpress die hele tyd vir my “you are posting comments too quickly, slow down”. Sy hele stert! EK moet 25 keer probeer om iets gepost te kry

    Reply
  • 2. maeree  |  Mei 16, 2008 om 10:48 vm

    en daar sien ek gisteraand drie keer vir vernon in ‘n nando’s advertensie. kon nie een keer uitmaak wat hy sê nie, maar het elke keer aan jou gedink.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: