Ek sterf nie, ek is reeds dood

April 23, 2008 at 10:34 vm 8 Kommentaar

Daar bestaan nie ‘n fliek wat so grusaam is soos hierdie waarheid nie. Selfs my nagmerries is nie so erg nie. As die Lammervanger nog geleef het, sou hy onmiddelik teruggekeer het SA toe.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Magtig Mans But why?!

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  April 23, 2008 om 11:23 vm

    “We can’t have redbacks in the hospital because it’s too big a risk.”

    Wat, so ander spinnekoppe wat minder giftig is, is aanvaarbaar?

    Reply
  • 2. machiel  |  April 23, 2008 om 12:43 nm

    Vertel meer oor “Lammervanger”, asb. Jy bedoel tog sekerlik nie dat hy dood is nie…?

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  April 23, 2008 om 1:43 nm

    Lammervanger is verloof. Dit lei baie keer tot die dood.

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  April 23, 2008 om 3:23 nm

    Ek is vrek bang vir spinnekoppe, ek hardloop dat jy net operasie jassie sien vlieg. (die goed is so ongemaklik maak mos nooit ordentlik toe agter nie) ;)

    Reply
  • 5. freddy  |  April 23, 2008 om 4:02 nm

    Dis ‘n mooi rooi vlekkie.

    Reply
  • 6. maeree  |  April 24, 2008 om 9:16 vm

    machiel, dis soos die zuit sĂȘ, maar eintlik glad nie. lammervanger se alter-ego leef voort in die werklike lewe, maar vir ons in blogland is sy virtuele wese so goed as dood.

    Reply
  • 7. Bertus Melk  |  April 24, 2008 om 9:42 nm

    Soms, veral in die winter, leef ons voort, selfs al het ons reeds ‘n bietjie gesterf. Soms is daar iets rooi, wat nie bloed is nie en waarvoor ons nie regtig sterk genoeg is nie, maar wat ons moet aanvaar omdat ons geen ander keuse het nie.

    Reply
  • 8. freddy  |  April 25, 2008 om 7:39 vm

    Bertus (buiging), in watse tempel is jy nou?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: