But why?!

April 24, 2008 at 9:17 vm 2 Kommentaar

Daar is so baie dinge in die lewe wat ek nie verstaan nie, dinge wat my jaag en in die nag wakker hou.

Byvoorbeeld:

Hoekom spel mens “Linen” met een “n”? Dan is dit mos “laainen”?

Hoekom spel mens “Paterson” met net een “t”? Dan is dit mos “Paiterson”?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ek sterf nie, ek is reeds dood Filosofie 112

2 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  April 24, 2008 om 9:57 vm

    of hoekom dessert nie desert is nie..

    Antwoord
  • 2. freddy  |  April 25, 2008 om 7:36 vm

    En hoekom spel sommiges Mary = Maeree. Dis word dan seker uitgespreek “Myrieeeee”.

    Anyway. Afrikaans se drie spelreels maak baie meer sin as Engelse spelreels. Doodgewoon omdat Engels nie so iets het nie.

    lol @ oordose.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: