Filosofie 112

April 27, 2008 at 11:05 vm 6 Kommentaar

Die kat sit op die mat.

Maar sit die kat op die mat?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

But why?! Begripstoets

6 Kommentaar Add your own

  • 1. sonkind  |  April 27, 2008 om 9:18 nm

    Nee, die mat sit op die kat :lol:

    Antwoord
  • 2. Roer  |  April 28, 2008 om 9:47 vm

    lol@sonkind

    Ja. Die kat sit op die mat (vol vloer) en onder die mat (klein matjie).

    Antwoord
  • 3. rosalindfranklin  |  April 30, 2008 om 4:42 nm

    Sonkind LOL. Is dit ‘n kat? Waar is sy kop.

    Antwoord
  • 4. maeree  |  Mei 1, 2008 om 4:49 nm

    lol
    ek kan sien julle sal / het almal goed [ge]doen in filosofie 112.

    rosalind, jy moet eerder vra: watter kat? sy is oortuig dat sy onsigbaar is wanneer haar kop onder die mat is.

    Antwoord
  • 5. Johan Swarts  |  Mei 2, 2008 om 11:45 vm

    lol

    wat’s haar naam? :-)

    Antwoord
  • 6. Pienk Zuit  |  Mei 4, 2008 om 8:51 nm

    As daardie net ‘ n halwe kat is, vermoed ek dat een van my honde daar was sekondes voor die foto geneem is.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: