Nog ‘n Emmaus skildery

Mei 6, 2008 at 5:28 nm 3 Kommentaar

Terwyl ons nou so mooi aan die gang is. Ek hou van hierdie een.

Jy kan ‘n artikel daaroor hier lees.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Begripstoets ‘n Cactus, by any other name…

3 Kommentaar Add your own

  • 1. rosalindfranklin  |  Mei 8, 2008 om 3:01 nm

    Ek hou hiervan. Sy is half bewoë.

    Antwoord
  • 2. Roer  |  Mei 20, 2008 om 2:35 nm

    Hierdie skildery is vir my hartseer. Miskien maar oor die hele slawe kwessie.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Mei 20, 2008 om 2:43 nm

    dit laat mens nogal effens bewoë voel, né?
    daar’s twee interpretasies: een sê dat die skildery wys hoe irrelevant godsdiens vir haar lewe is, hoe dit niks aan haar situasie verander nie maar net ‘n vae, romantiese prentjie in die agtergrond is.
    die ander groep sê dat hierdie skildery wys hoe Jesus se koms juis was om “die bevryding van gevangenis, herstel van gesig vir blindes” ens aan te kondig, dat dit juis bevryding en menswaardigheid vir hierdie vrou beteken het.
    either way, ek dink dis aangrypend.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: