Die buffel drink nie saam met die olifant nie*

Mei 15, 2008 at 7:57 nm 1 comment

(*op die wysie van “Die Bloubul eet nie van die grond af nie”. Ek het gehoor daar is so ‘n liedjie, want blykbaar sing oordose se dogtertjie dit pragtig. Ek het dit ongelukkig self nog nooit gehoor nie, maar ek glo die wysie sal by my woorde pas.)

(Kyk mooi. Die olifantjie het ‘n paar buffels rondgejaag, totdat hierdie ene besluit het om hom op sy plek te sit.)

‘n Bang ou in sy stootskrapertjie.

En niemand drink saam met jakkalsies nie.

Dan is daar natuurlik ook nog hierdie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

‘n Cactus, by any other name… My hart skeur…

1 Kommentaar Add your own

  • 1. PienkZuit  |  Mei 16, 2008 om 11:46 vm

    Die Vlou Bul eet weer hierdie jaar van die vloer af, soos dit hoort.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: