Sexy!

Mei 23, 2008 at 8:14 vm 4 Kommentaar

Die trend om te spog met matriekafskeidrokke inspireer.

My matriekafskeidrok was pragtig.  Klassieke klein swart nommertjie wat ek vandag nog met groot sukses sou kon dra as ek dit oor meer as my bobeen kon kry.

Dit was egter nie die rok wat saak gemaak het nie.  Daardie jare was die mooste skoene in die mode – heerlik kreatiewe ontwerpe.  My gunsteling mode was egter groot dangly oorbelle (ek kan nie my vreugde dat dit weer in die mode is, sterk genoeg uitdruk nie).  Hier dus, nie ‘n prentjie van die rok nie, maar die wonderlike, massiewe oorbelle.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Geloof en hoop Roadtrip

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Roer  |  Mei 23, 2008 om 12:07 nm

    Spog?! Heng, nee. Genade vrou. Ek skaam my buite weste. ‘n Swart nommertjie is altyd ‘n wenner. Slim kind.

    Antwoord
  • 2. Pikkelik  |  Mei 23, 2008 om 1:26 nm

    Nooit spog nie, aarde sluk my in, maar jou oorbelle is interresant! :lol:

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Mei 27, 2008 om 1:28 nm

    interessant? wat wou! gorgeous!

    Antwoord
  • 4. netjane  |  Mei 27, 2008 om 3:52 nm

    Ummm…

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: