Bedford Herbesoek

Mei 28, 2008 at 3:30 nm 1 comment

Die opgewondenheid oor Bedford verwys.  Die plekkie is pragtig.  Gaan kuier daar.

As jy die regte vrae vir die regte mense vra, sal jy hoor dat daar 700 witmense is. 12500 swartmense.  80% van laasgenoemde is werkloos.

Dit laat my snags wakker lê.  Hoe gebeur dit?  Wat doen ‘n mens?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Die kat sit nie op die mat nie Ons antieke moeder

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Mei 28, 2008 om 6:51 nm

    Werkloosheid is nog steeds ‘n groot probleem. Ek weet nie wat mens regtig kan doen nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: